Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lazy Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie moderne verblyf is op die rustige Theseneiland in Knysna geleë. Ons is ook stapafstand van bekoorlike winkels, restaurante en strande af.
Die perseel is oor die kanale van die strandmeer gebou. Die eenhede se name is Beach, Driftwood en Pebble. Beach is op die onderste vloer en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Driftwood en Pebble is op die eerste vloer en het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en is ten volle toegerus vir selfsorg. Beach en Driftwood het spa-baddens en storte en Pebble het net 'n stort. Al die eenhede het TV's met DStv-kanale en DVD-spelers.
Die eenhede is op die strandmeer waar gaste swem en kanovaarte kan geniet. Theseneiland het baie besienswaardighede soos die hawedorpie, winkels, restaurante, oestertoere en strandmeer-vaarte.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lazy Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Lazy Island het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lazy Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom