by Lazy Lavender Guest Room | LekkeSlaap
+12

Lazy Lavender Guest Room

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Lazy Lavender Guest Room
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christiaan B - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Besigheidsreis

Tweede keer wat ek daar bly. Baie gelukkig.

Is goed geleë in George vir my doeleindes. Rustig en skoon. Self-cater werk ook vir my.

Rashaad A - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashaad A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, privaat en gerieflik.

Baie rustig, netjies, privaat en gerieflik. Presies wat ons nodig gehad het na 'n lang busrit, ons kon darem rus sonder enige buite geraas wat ons wakker hou.

Diandra A - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diandra A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en als wat jy benodig vir slaapplekkie in George vir 2 mense. Puik kliëntediens en veilig. Miskien in toekoms plan maak om die ingang na die voordeur te plaveisel vir die winterreën.

Die wolk breek het die grond voor die voordeur oorspoel en modderig gemaak.

Ingeborg M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingeborg M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

We stayed 2 nights, everything we needed was there, owner very helpful, we were not there during the day, so can't say much more, would definitely stay there again if in this area.

Samantha A - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Alles is gerieflik en die mense van die plekkie is baie vriendelik.

Liz B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Provided our needs.

Friendly hosts. It was in quiet area. If we are in George again we shall stay there. Thank you.

Andrewlene M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrewlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Dit was baie privaat, iets ideaal vir jy en jou eggenoot.

Katelene J - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katelene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en cozy.

Sal dit beslis aanbeveel vir ander.

Sharon J - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J
Saam met vriende

Just what my friend and I needed after a busy day on the road.

Very quiet area and safe behind security gates. The landlady was very accommodating and always made sure that we were sorted. I'll definitely revisit again.

Alicia L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die heel beste, baie dankie.

Ek sal beslis weer inboek, dit was rustig en baie spesiaal vir my en my man.

Andre O - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie lekker rustige atmosfeer. Mense is baie vriendelik.

Claudia B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het die afgelope week in 5 verskillende dorpe oorgeslaap, Lazy Lavender Guest Room het los hande gewen. Die eenheid het alles wat nodig is. Die weer was ideaal en die waaier was voldoende. Ek vermoed dat dit wel bietjie warm kan word sonder 'n lugversorger. Die matras en linne is van hoogstaande gehalte. Baie dankie vir 'n heerlike oornag.

Zelna G - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean room.

Well situated and clean.

Angeline B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I found it to be comfortable, safe, clean and peaceful. Will come back again.

I came for a funeral. Would have loved to spend more time there.

Nolene K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene K

Dit was baie wonderlik intiem en cosy.

Regtig waar 'n nice en cosy plekkie.

Marnus B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly en alles was skoon en netjies. Die mense daar was baie behulpsaam en vriendelik.

Cindy B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Lovely place, nice and peaceful. Owner is such a friendly lady.

Jacqui V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasies om daar te oornag. Die kamer wat ons gekry het was baie mooi, netjies en die spasie is perfek!

Lazy Lavender Guest Room is die ideale plek om te kies om net te kan ontspan en jou vakansie kan geniet. Ontvangs was tops! Sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Annemarie P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig.

Veilig en netjies, skoon en mooi.

Daan B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Lekker oorblyplek. Reënwater op paadjie 'n probleem.

Hester M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester M
Enkelreisiger

Slegs 'n oorslaapfasaliteit. Geen gemakstoele, slegs by tafel. 'n Bedliggie sal ook gaaf wees.

Verder was alles skoon en netjies. Daar was selfs vir my waterskoene beskikbaar gestel om deur die water (na die baie reën) by my kamer te kry.

Chanelle D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle D

Baie rustige, veilige area. Netjies en alles is daar wat jy nodig het.

Lekker geslaap, bed is gemaklik, alles wat mens nodig het is voorsien. Vriendelike en aangename ontvangs. Sal definitief weer daar oornag

Liana B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was really nice, loved the room and very quite.

Was just to get away from your usual daily routine. Was clean.

Lynette E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay, neat, undercover parking.

Comfortable, neat, shower had a good supply of hot water. Quiet and peaceful and an understanding hostess.

June S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S
Besigheidsreis

Alles was silwerskoon! Dit was 'n gemaklike kamer met 'n klein kombuisie, televisie en 'n tafel om op 'n rekenarr te werk.

Dankie vir aanwysings wat voor die tyd gestuur was. Alles het 100% uitgewerk.

William K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Value for money, nice.

Gerhard F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, sentraal in George.

Veilige parkering. Sentraal in George. Gerieflike kamer.

Gerrit G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename blyplek vir oorslaap.

Oorslaapplek of as in aande gaan uiteet. Plek nie geskik vir kosmaak nie.

Samantha A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dame is vriendelik. Kamer is netjies. Lazy Lavender is lekker om te gaan rus en 'n bietjie lui te gaan wees.

Samantha A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Was baie vriendelik ontvang en afgesien. Baie mooi en veilige plekkie vir 'n wegbreek.

Saghir A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saghir A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

It was such a good place and also secure.

Julian V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, netjies en waarde vir geld.

Ek sal weer daar tuisgaan.

Samantha A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

Netjies. Atmosfeer is lekker. Dit laat jou voel asof jy by die huis is.

Petro L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Enkelreisiger

Netjies en goed ingerig.

Heerlik gebly. Eenheid is netjies, goed geleë. Veilig gevoel.

Hannelie K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K
Enkelreisiger

Reis vir werk doeleindes

Baie netjies, goed ingerig en veilig. Heerlike beddegoed verseker 'n goeie nagrus. En die gasvrou is baie vriendelik en laat mens lekker tuis voel. 'n Regte huis gevoel weg van jou eie. Baie dankie Betsie.

Helen C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagfasiliteit

Kompak, maar netjies met 'n kwaliteit bed en alles wat nodig is vir 'n heerlike oornagfasiliteit.

Sharon P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig, rustig, gemaklik, gerieflik.

Sien sterre.

Johan C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Netflix en Dstv by 'n budget-verblyfplek!

Johan O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik en professioneel ontvang. Eienaar het heeltyd met ons kontak gemaak, en ons laat welkom voel.

Die kamer en badkamer is uiters netjies en skoon. Die tuintjie en braaier laat mens voel jy is by die huis.

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fichatstraat 56B, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA170a87f18b6ded3812c6fafcf77cdeaf922d6564878052861fb923f04dff6bbbf87308f84e40fd7500d33c4aaf12ea94d069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475  per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 56B Fichat Street George South 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.96798419616 22.453156532217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem