Lazy Likkewaan

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lazy Likkewaan bied billike, stil, selfsorgverblyf in die prentjiemooi Vrystaatse dorpie, Smithfield. Hierdie gerieflike verblyf is geskik vir reisigers wat op soek is na 'n afsaalplekkie na 'n lang dag op die pad.

Al ons kamers kry oggendson en bied 'n uitsig op die berg wat stapafstand van Lazy Likkewaan af is - gaan klim gerus die berg vir 'n asemrowende uitsig van die omgewing!

Ons en suite-kamers is ruim en beskik elkeen oor 2 ruim kamers wat ingerig is met 'n luukse koningingrootte-bed, asook 'n ekstra enkelbed in die sit-/eetarea op versoek. Elke eenheid is volledig ingerig vir selfsorg en bied 'n privaat patio en 'n afgesonderde braai-area met 'n berg-uistig.

Vol verblyfopsie is beskikbaar.

Smithfield gaan op die oomblik gebuk onder waterbeperkings, maar ons het 'n boorgat so ons het altyd water.

Kom klop by ons aan en beleef die rustige atmosfeer van 'n dorpie onder die Vrystaat se luisterryke hemelruim.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lazy Likkewaan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false