Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Lizard 23

Selfsorg
Lazy Lizard 23
Vanaf R2 950
R2 950 R2 655
per eenheid
Beskrywing

Moderne woonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die woonstel het lugversorging en 'n groot balkon waar gaste kan braai en die pragtige uitsig kan geniet. Die kompleks se geriewe en swembad is ook oop vir gaste se gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor die inklokdatum betaal word.
'n Sosialeverantwoordelikheidsfooi van R10 word per nag gehef vir die Umdloti UIP.

Let asb. dat geen besoekers toegelaat sal word sonder dat daar vooraf magtiging verkry is nie. Die maksimum aantal mense na hierdie kompleks is 6.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 950
R2 950 R2 655
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N Beach Road 42, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c1f32ee9faea71165c495eb1023670acd78419184159abfd869684469ee7b76dbde090c260f3fda20c622156c9b431509c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 655 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 42 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.662063799787 31.123039126396