Lazy Lobster

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lazy Lobster is in Kleinzee in 'n stil buurt geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste.

Die eenheid het 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n privaat badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas/deep freeze, mikrogolf, zippy(induksie stoofplaat), ketel, eetgerei, borde ,bekers, glase sowel as 'n eetarea. In die sitkamer is daar 'n slaapbank en 'n TV met gedeelde DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep en braai-area. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Lazy Lobster is net 2 km van die strand af en die dorp bied verskeie besienswaardighede en doendinge soos gholfspeel,muurbal, Kleinzee Museum, die Buffelsriviermonding met 'n verskeidenheid voëls vir voëlkykers, 'n groot robbekolonie vir gaste om te besoek en ook 'n Kleinzee Skeepswrak-toer met 'n 4x4-opsie(pieniekmandjie kan verskaf word op versoek).

Slaapplek

'n Bespreking by Lazy Lobster sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lazy Lobster gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false