LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lazy Lobster | LekkeSlaap
+9

Lazy Lobster

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Lazy Lobster
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Elaine S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal nie weer gebruik maak daarvan nie.

Dit was die duurste behuising tydens ons toer, maar het die minste aangebied.

Delien V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Delien V
Saam met vriende

Fantasties! Die vriendelikste en hulpvaardigste gasheer en vrou wat ek nog ontmoet het!

Daar was net koffie en geen tee. Toiletpapier vir 3 dae was te min, anders baie lekker gekuier!

Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 2, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANCTdh2UMa1ww4fKqAORcfrkWW8YzoqXQihjQwcUd3BSNSFFjc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 4 2 7th Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.6777563 17.073925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!