LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lazy Owl Country Retreat | LekkeSlaap
+25

Lazy Owl Country Retreat

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartbeespoort Plaas, Erfdeel 1203, Kleinfontein, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lazy Owl Country Retreat is in die hartjie van Kleinfontein, 16 km buite Brits.

Verblyf word gebied in 5 individuele kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte- of enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het ook plafonwaaiers, haardroërs, elektriese verwarmers en kragproppe vir skeermesse.

Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie en tee, en 'n netjiese tuin met 'n swembad in.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omtrek soos forelvang en kunsvlieghengel in die Magaliesrivier, kaasproe by die Van Gaalen Kaasfabriek, die Olifantpark, die Blaawbank Historiese Goue Myl, die Wieg van die Mensdom, boomtoptoere by Ysterhoutkloof, Thunderbird-mikrovliegtuigvlugte by Davies Aircraft Corporation, en die Nagapiepark.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hartbeespoort Plaas, Erfdeel 1203, Kleinfontein, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartbeespoort Plaas, Erfdeel 1203, Kleinfontein, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5J0vGyWXt9w6wNRIPhXd9MYAm7pPUE75WK8fWjXvFZeLPs99HC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) Farm Hartebeestpoort Portion 1203, Kleinfontein 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.501987603562 27.743830457034
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!