Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Ways Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2925, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lazy Ways Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel teen die berg in Bettysbaai. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste.

Dié ten volle gemeubileerde kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Daar is nog 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne, handdoeke en ekstra komberse word vir gaste voorsien.

Die kombuisie is toegerus met basiese toebehore soos 'n yskassie, mikrogolfoond, drieplaatstofie en oondjie. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale teen die muur en gratis WiFi word voorsien. Gaste het volledige toegang tot 'n braaikamer met 'n lieflike uitsig. Die braaikamer skakel aan die hoofhuis van die eienaar en nie direk aan die kothuis nie. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie, maar let asb. daarop dat die oprit steil is.

Lazy Ways Cottage is naby die see, 10 tot 15 minute se ry van 'n strandjie, 'n winkel en koffiewinkels af. Die eenheid is ook 20 minute se stap van die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuin af.

Slaapplek

’n Bespreking by Lazy Ways Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir Lazy Ways Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 124

Jaar gelys 7

Ligging

  • High Level-weg 2925, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lazy Ways Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2925, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64e33fe604b5e165efcb5ea879e6be9e1813cb5be56b8077a994730d27ae1e269c8261ecfccd259e22747fd00b4a43849777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 2925 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.355150859275 18.938064038029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem