Lüderitz Nest Hotel
- Kapasiteit: 146 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diazstraat 820, Ostend, Lüderitz, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lüderitz Nest Hotel is in 'n historiese streek van Lüderitz direk op die baai geleë. Sy seefront-ligging bied 'n privaat getystrand en jetty wat 'n unieke kenmerk van Namibië is. Lüderitz Nest Hotel laat jou deel word van die marinewêreld rondom die hotel en gaste kan verwag om af en toe 'n rob of dolfyn te sien verbyswem. Die hotel verseker 'n ontspannende ervaring met uitstekende geriewe wat gaste nuwe lewe sal gee.
Gaste het 'n keuse tussen Comfort Double, Comfort Twin, Comfort Family en Luxury Suites. Elke kamer en suite het sy eie badkamer, draagbare lugversorger en verwarmer, 'n yskassie, kluis/ 'n HD-TV met satellietkanale, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 2 kamers wat vir rolstoele ingerig is met 'n inrol-stort of 'n bad met handrelings.
Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste.
Die plaaslike Penguin Restaurant op die perseel bied lekker, vars Lüderitz-oesters, Weskus-kreef en 'n verskeidenheid ander disse. Drankies sluit onder meer van Suid-Afrika se bekendste wyne, Namibiese bier, whiskies, gins, konjak en Franse sjampanje. Die Crayfish Bar & Lounge op die boonste verdieping is die beste venue in die dorp om terug te sit, te ontspan en vars Lüderitz-oesters, skemerkelkies, gehaltekoffies en ander drankies te geniet.
Verder het die hotel 'n swembad wat met tuine omring is, sonstoele en sambrele en die sauna het 'n see-uitsig. Die ontvangsarea het 'n kaggel en bedien koffie in die internetkafee. Gaste kan ook die kuriowinkeltjie besoek en kinders kan op die speelgrond baljaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar en karwasdienste is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- Diazstraat 820, Ostend, Lüderitz, 0000, Karas
- Kapasiteit: 146 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diazstraat 820, Ostend, Lüderitz, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom