Tumbleweeds Art Gallery Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis bottel wyn vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Tumbleweeds Art Gallery Guesthouse is 'n sjiek en omgewingsvriendelike lodge in die Chartwell Bewarea. Die huis bied luukse verblyf en privaatheid in 'n wye, oop omgewing. As 'n selfsorg-lodge kan gaste gerus die gemeenskaplike kombuis en eetarea gebruik. Dit is volledig toegerus.

Al die kamers is ruim en het hul eie badkamer. Die kamers word skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien. Koffie- en teemaakgeriewe is deurentyd beskikbaar en 'n "groenfooi" word gehef indien die verwarmers in die kamers gebruik word. Let asb. op dat rook streng verbode is.

Tumbleweeds is net 30 minute se ry vanaf die gewoel by Sandton City, lekker naby al die hoofweë, en Broadacres Winkelsentrum is net om die hoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tumbleweeds Art Gallery Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Ontvang 'n gratis bottel wyn vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]