Franskraal Akkommodasie by Le Bella Blue | LekkeSlaap
+20

Le Bella Blue

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 19, Franskraal, 2770, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Le Bella Blue is 'n bekoorlike vakansie-eenheid in die kusdorpie Franskraal, 'n kort motorrit vanaf Gansbaai. Die eenheid bied gedeeltelike see- en berguitsigte.

Dié tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en word via trappe bereik. Altwee slaapkamers het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en basiese kookgerei toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi, braaigeriewe en toegang tot 'n balkon.

Doendinge in die area sluit swem, haaihokduik, visvang en stap in.

Slaapplek

’n Bespreking by Le Bella Blue sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Le Bella Blue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Pienaarstraat 19, Franskraal, 2770, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Bella Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 19, Franskraal, 2770, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI7Mwl0HaT1lOs8DmOG5aEFROk2y7Teg9xv17vBbCMLzGUon8mZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 19 Pienaar Street Franskraal 2770 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.603519068259 19.395201433838
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za