McGregor Akkommodasie by Le Bonheur | LekkeSlaap
+23

Le Bonheur

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Le Bonheur
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Thomas D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiaal, gemaklik, gasvry, netjies.

Ons gashere was ongelooflik gasvry, hulpvaardig en het ons so gemaklik laat voel. Die kamer was baie netjies en skoon. Gemaklike bed met heerlike badkamer. Ons het elke oomblik so geniet en kon rêrig ontspan.

Le Bonheur's terugvoer

Thank you so much for your kind review. It was such a pleasure hosting you and we hope you will come back soon. Best wishes for 2020. Martyn and Jennifer.

Le Bonheur
Chris F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Beste gasvryheid en vriendelikheid wat ons ontvang het. Sal Le Bonheur aanbeveel waar ek gaan.

Philip H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike gasvryheid en rustigheid!

Rustigheid gepersonifieerd! Goeie gashere! Lekker ontbyt, en dankie vir die resep vir die kaas scones - absoluut smaaklik. Plaaslike inligting was byderhand in 'n baie gedetailleerde lêer, wat hulpvaardig was vir ons verblyf. Ek raai enige iemand aan om op Janine se eiendom te bly en ek sien uit om weer terug te kom in die nie te verre toekoms.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Exceptional hosting and tranquillity!

Tranquillity personified! Great hosts! Great breakfast, and thanks for the recipe for the cheese scones - absolutely delicious. Local information was at hand in a very detailed file, which was most useful for our stay. I would highly recommend anyone to stay in Janine's property and look forward to coming back again in the not too distant future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nico B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf by baie vriendelike eienaars.

Die verblyf was regtig lekker en gerieflik. Die kamer her 'n persoonlike touch. Jenny en Martin is baie gulhartige gashere. Die ontbyt en persoonlike aandag was wonderlik.

Tracy F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfy and private.

Excellent accommodation and the our hosts made us feel so welcome.

Christo C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster-verblyf in die hartjie van McGregor.

Top verblyf, top gasvryheid en top ontbyt. Kan nie hier verkeerd gaan nie.

Le Bonheur's terugvoer

Thank you Chris and Charmaine. We are so happy that you enjoyed your stay with us at Le Bonheur. We look forward to welcoming you back soon.

Kind regards,
Martyn and Jenny

Le Bonheur
Christiaan C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid homself, `n wegbreek uit die stadslewe tussen mense wat mens net weer en weer wil sien.

Die eienaars is wónderlik! Dis `n fees om daar te bly van die sekonde wat jy deur die voordeur kom. Uitstekende fasiliteite en alles is stapafstand van waar jy wil wees. Was great!

Le Bonheur's terugvoer

Thank you so much Christiaan and Ame, We are thrilled you were able to take up our special. We loved hosting you and hope you will come again soon.
Best wishes,
Jenny and Martyn

Le Bonheur
Burgert V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burgert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame gashere.

Oulike oornagplekkie, karaktervol.

Trevor W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay made so much more comfortable by a super host and hostess.

Most enjoyable few nights in the quaint village. Nothing is too much trouble for our hosts, great stay.

Danie S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie verrassende, aangename en ontspanne besoek.

Sien die sterre.

Le Bonheur's terugvoer

Thank you for your very kind words. We look forward to welcoming you back soon. Best wishes from us both, Martyn and Jenny

Le Bonheur
Francois K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker ek wil permanent daar bly!

Vriendelike, behulpsame professionele diens. Ons kom weer!

Le Bonheur's terugvoer

Baie dankie! Kom weer. Volgende naweek miskien? Groete, Jennifer en Martyn

Le Bonheur
Rene V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker mense, pragtige plek, kamer benodig net lugversorging.

Ons is hartlik ontvang. Die plek is baie mooi, maar ongelukkig het ons die hittegolf oor Nuwejaar gevang. Die kamer is goed toegerus vir winter met ondervloerse verhitting. Die plafon is baie hoog en die dakwaaier kon nie die mas opkom nie. Die muskiete het ons opgeëet buite - so erg so dat ons nie heelnag met deure en vensters wou oop slaap nie.

Le Bonheur's terugvoer

Dear Rene and Marcelle,

Thanks so much for your review and valued comments. We were glad we could accommodate your last minute 'single night' booking over the peak New Year-weekend when we experienced such an intense heatwave. We hope you will come again.

No matter what time of year you decide to visit, we can assure you of unique experiences in our little village. In late summer, you will be able to see the grapes being harvested and enjoy the Hands on Harvest festival events that take place in our valley. During the Autumn, when the weather becomes a bit cooler and the rainy season begins, you will be able to marvel at the beautiful sunrises and stunning night sky. In winter, there are no mosquitoes but snow on the mountain tops and a variety of festivals to tempt your taste-buds. During Springtime, you will be spell-bound with the beautiful flowers blooming on the sides of the roads, rolling hills and 'Open Gardens' in the village.

Remember, we are a phone call away and accommodate last minute bookings with the greatest of pleasure (if we have availability of course!).

Best wishes for a great 2016!

Regards,
Jennifer and Martyn

Le Bonheur
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meulstraat 60, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjZWJiODM2LTMyNWQtNDAwNC05OWQzLTZkN2M4ZmI1MzVmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 60 Meul Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.950882833333 19.822559833333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za