Le Coetzenbourg Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Le Coetzenbourg Apartment is sentraal geleë in Stellenbosch en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in laer Kerkstraat wat uitkyk oor die straat met verskeie kafees en kroeë.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamer en 'n kleiner derde slaapkamerarea. Die slaapkamers is gerieflik gemeubileer en het ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die kleiner tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kleiner derde slaapkamer het 'n enkelbed en kyk uit oor die straat. Beide slaapkamers het toegang tot 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die woonstel het ook 'n sitarea met 'n klein eetkamertafel. Daar is ook 'n TV met volledige DStv. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, eetgerei, breekware, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis. Daar is 'n hekkie en interkomsisteem vir gaste en 'n sekuriteitshek voor die deur. Die woonstel is naby klein kunsgalerye, restaurante en plaaslike winkels. Eikestad Mall is 200 m ver en gaste kan ook Jonkershoek Natuurreservaat besoek wat 9,4 km ver is. Dis lekker vir draf, voetslaan en bergfietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by Le Coetzenbourg Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Coetzenbourg Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 952 R1 757 per nag (vir 4 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za