by Le Danté | LekkeSlaap
+8

Le Danté

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Le Danté
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marilize J - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize J
Gesin met klein kinders

Skoon, stil en veilig. Baie mooi area en ook naby aan winkels.

Ons het die verblyf geniet, geen klagtes.

Elize V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met tieners

Heerlik, rustig.

Pragtige mooi en gerieflik toegeruste verblyf.

Mariska V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Gesin met klein kinders

Wonderlike skoon en netjiese vriendelike gasvry ervaring wat 100% die moeite werd was!

Sal Le Danté vir enige persoon aanbeveel en sal op geen ander plek oorslaap in Klerksdorp nie. Personeel is vriendelik en hulpvaardig, ongeag van die tyd. Netjies en ruim en definitief die geld werd.

Alta B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Gesin met klein kinders

Dit was regtig baie lekker om hier te kon gebly het.

Die verblyf was regtig baie lekker. Die gasvryheid is net awesome gewees. Ons sal beslis weer hier kom bly. Die plek is mooi netjies en skoon. Toebehore is tops.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ian-straat 124, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqCQDrnYIB097s5I9QPdCwqcLSOJYTj5ktNeJQqsj25ELAr0lxW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 124 Ian Street Wilkoppies 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.809739653299 26.676808455312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem