Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Gallerie Luxury Accommodation

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 39 resensies vir Le Gallerie Luxury Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Doreen D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It made it easy for me to prepare a romantic dinner for my partner.

Fantastic, awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Gallerie Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you Doreen. Trust to see you again soon.

Le Gallerie Luxury Accommodation
Busi M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Busi M
Gesin met klein kinders

It was a very good and enjoyable stay.

It is close to all activities to enjoy, the Panorama route and a lot more. Very nice restaurants around the area, walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rostshidzwa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rostshidzwa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect!

Their service is good, their guesthouse is located close to most tourist attractions, its clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vivian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was netjies en skoon elke dag skoon handdoeke.

Saam bogenoemde was daar geadverteer daar is 'n tuin waar jy kan ontspan met 'n deur wat van jou kamer na tuin lei, maar geen sleutel beskikbaar. Die gastehuis is in die hoofstraat en net van die straat af. Die verkeer en trokke klink of hul by jou venster verby ry. Die uitlaatgasse verhoed jou om die deur oop te maak. Die ontbyt vir 2 persone, is nie die geld werd nie. Jy moet dit apart betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavisea N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavisea N
Gesin met klein kinders

Awesome place.

What a beautiful place, home away from home. Maria was an awesome host. We will be going back again. Clean, safe, close to all the points of interest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Gallerie Luxury Accommodation se terugvoer

Hi Lavisea,
Thank you for your positive input. Trust to see you and your beloved again in the near future.
Kind regards,
Maria

Le Gallerie Luxury Accommodation
Magda P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P

Baie netjies, veilige plek, behulpsaam.

Vriendelike diens. Bo standaard verblyf. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Gallerie Luxury Accommodation se terugvoer

Magda,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop om julle op 'n volgende keer te ontmoet. Vertrou julle het 'n goeie tyd in die omgewing beleef.
Groetnis,
Maria

Le Gallerie Luxury Accommodation
Ivy G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

Le Gallerie was by far the best place we could have stayed in Graskop. The service was great and the rooms were exceptionally clean and well maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Gallerie Luxury Accommodation se terugvoer

Dear Ivy,

It was wonderful to host you. We trust that we will see you again sometime in the near future.

Kind regards and wishing you a blessed 2018.

Regards,
Maria

Le Gallerie Luxury Accommodation
Nnete R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nnete R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, welcoming, safe, clean and within walking distance to all amenities.

Maria and her husband welcomed us with open arms and were very attentive. We felt right at home. The breakfast was absolutely delicious, especially the onion marmalade which I tried for the first time. Our room was serviced everyday and we didn't want to leave. I would recommend it to anyone that's looking for a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Gallerie Luxury Accommodation se terugvoer

Dear Nnete,

Thank you for your wonderful feedback. it really is inspiring to keep on keeping on. We try our utmost best to keep our guests happy. Trust to see you again in the near future

Le Gallerie Luxury Accommodation
Gerad T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerad T
Saam met vriende

100% gerieflik.

Baie lekker gastehuis en ons sal weer daar inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Gallerie Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Julle was 'n aangename groep mense. Dit is altyd lekker om sulke gaste te ontvang.
Ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Maria

Le Gallerie Luxury Accommodation
Andre H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met vriende

Fantasties, mooi kamers en sal weer kuier as ons die Graskop-area besoek.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Gallerie Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie André, ek hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete
Maria

Le Gallerie Luxury Accommodation
Chwayita B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chwayita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay at Le Gallerie Luxury Accommodation.

Bathroom and towels had a mouldy smell throughout our stay. Ran out of toilet paper on our last day and had to buy our own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Gallerie Luxury Accommodation se terugvoer

Hi Chwayita,
Why did you not complain while you stayed at Le Gallerie? We would have gladly given you other towels. Towels get tumble-dried and we had some long and overcast rainy days lately. Toilet paper also is always available. Housekeeping must have slipped up in putting out another roll. Again, why did you not ask?
Maria

Le Gallerie Luxury Accommodation
Lisa B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overpriced and not very accommodating when it came to cancellation and charges

Three adults were accommodated in a room ─ not enough space at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Gallerie Luxury Accommodation se terugvoer

Hi Lisa,
My sincere apology if the booking was misleading. I have given the correct breakdown though and have taken up with the booking agent to change the room types as it is confusing to some guests. Thinking you have booked 2 rooms, but instead it is just merely describing the room types. Regarding the rates. Our rates are competitive of other establishments during peak season. Cancellation policies are in place for the only reason that we have only 3 rooms and could have easily filled it if we had more time available to do so.
Trust that you will find it in order.
Kind regards
Maria

Le Gallerie Luxury Accommodation
Bethuel M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bethuel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Le Gallerie is nice and clean.

Maria is a good host, though breakfast was served late and towels were not changed for 2 days but still I recommend this place. It's the best in Graskop. It is near all the best restaurants in town. The only thing is that it is on the main road and trucks were passing by and making noise. But hey, we enjoyed our stay there for 6 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marissa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis nie 4 sterre werd nie.

Die enigste 4 ster plek waar ontbyt nie ingesluit was en ons vir 'n haardroër moes vra. Die gastehuis is geleë in een van die besige strate met swaarvoertuie wat dag en nag daar verby jaag. Die kamer was pik donker, met net een venster wat teen 'n muur vaskyk. Nie genoeg tee of melk vir 2 mense nie. Die WiFi het nooit gewerk nie (of gasvrou het vergeet om dit aan te skakel) Ons het ontbyt die vorige aand gereël maar toe ons opdaag was die gasvrou nog in haar pajamas en moes ons na 'n pannekoek-kafee in die dorp gaan vir ontbyt. Ontbyt gereël vir die volgende 2 dae teen R80 per persoon was eerstens in 'n cocktail glasie bedien en hopeloos te klein, en die 'English breakfast' het nooit opgedaag - so nog 'n besoek aan die pannekoek kafee! Geen lugversorging, dowwe gloeilampe, 'creepy crawlies' in die badkamer. Met al die probleme was die gasvrou nie eens op die perseel om dinge uit te sorteer nie. Nie die moeite werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pumla C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumla C

Clean and comfortable.

My sisters and I had a great time at Le Gallerie. We spent the first day indoors as it was raining and couldn't see the sights. The beds are comfortable and clean and the bathrooms were clean. Those are always the most important things for me when I travel and this guest house ticked all the boxes. Maria was a great host. We were making a lot of noise catching up and she was understanding and made suggestions on how to contain the noise. Le Gallerie is also perfect because it's on Louis Trichard Road, and that's where all the restaurants are and it's close to most tourist attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabo M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very calm and excellent place to be visited again.

The owner of the place was so good and welcoming person. I really enjoyed my stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmatau M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmatau M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay!

We were welcomed by a fantastic host. We got what we expected- the room was spacious, clean with modern deco. All our needs were taken care of. And the place is located very close to all tourist attractions. The only problem was the noise as the venue is unfortunately located on a busy street. The trucks noise was a bit of a nuisance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation and friendly staff.

See the ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malan S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malan S
Besigheidsreis

Baie stylvolle, netjies en gerieflike kamer.

Aangename en vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese kamer. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peterjohn B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peterjohn B
Gesin met klein kinders

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond M
Enkelreisiger

Very good

Very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ontvangs gehad! Die kamer is gerieflik en netjies!

Die straat was bietjie bedrywig gewees met swaar voertuie laat die aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon ontspan en was nie gepla deur enige iemand nie; dit is presies wat ons gesoek het.

Dit was baie lekker. Daar was 'n probleem met die warm water, maar verder was dit baie netjies, skoon en privaat, net soos ons dit verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Besigheidsreis

'n Super-stylvolle Graskop-oase soos min!

Daar is min bed-en-ontbyt gastehuise in dié omgewing wat sal kan kers vashou by Le Gallerie. Dit was vir ons 'n uber-aangename verrassing om die hele "pakket" te kon beleef: pragtig luukse ruim kamers, met fyn detail en mooiste kunsfotografie versier; besonder vriendelike gasvrou en gasheer; ontbyt uit die boonste rakke; stylvolle ambience met agtergrondmusiek in die ontbytlokaal; werkilik afgeronde 5-ster diens. Ligging is perfek as 'n afspringplek vir die besondere Laeveldse besienswaardighede, en 'n uitstekende restaurant vir aandete is binne loopafstand 50 meter weg. Kortkom, alles by Le Gallerie getuig van baie goeie smaak en dit alles teen 'n baie billike tarief! Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanada T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanada T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi! Maybe just a little over price.

A hair dryer needs to be add.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danika M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danika M
Gesin met tieners

Great overnight stay with stunning hosts.

A clean, spacious, private, home from home. Maria and her helpers really go the extra mile. The breakfast is also of a high standard and tasteful. We will definitely bre returning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Besigheidsreis

Dit was uitsonderlik!!

Dit was uitsonderlik!! Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mokgadi L - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality was awesome.

We loved our stay. We even got tips on things to do in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host are fantastic, so welcoming and always there to help - also, have on-site doctor!

The place is well looked after and the host are so welcoming at all time and flexible. They also have a doctor in-house, making them ideal for a family stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Choco M - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Choco M
Enkelreisiger

Accommodation was up to standard

Comfortable accommodation. Unfortunately the guest rooms are built right along the main road. Traffic noise and loud pedestrian conversations along the road were a major distraction. As a stop over I guess it would be fine but not for longer stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sphiwe S - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sphiwe S
Gesin met klein kinders

Simple yet elegant

I found the place very simple yet so elegant and somewhat close to a lot of nice places one would be willing to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen M - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great place and very spacious

The place was very spacious and tidy. I felt comfortable. Very central so I was able to walk everywhere. Staff are very friendly and helpful. I would recommend to a friend as an over-all great experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungie K - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lungie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I'm going to come back had a great time.

The room was wonderful, and really enjoyed the heater after a cold rainy day. Also loved the welcome sherry we received after a long terrifying drive. We are definitely going to come back - just hope the weather is better next time so we can do more sight-seeing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moses H - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a wonderful stay.

It is a safe place to visit, clean and neat. I would like to go and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zimasa T - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zimasa T
Saam met vriende

Good spot for local attractions.

Can't say much except that what I experienced, as well as my friends and sisters, was just what we were looking for. The hostess (Maria) was great, with a good grasp of customer care.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy Z - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant experience, worth going back to!

We had a lovely time at your home Maria, thanks for the superb hospitality! We now have a home-away-from-home!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart M - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart M
Gesin met klein kinders

A fantastic base for a trip to the Graskop area where you will feel at home

We had an enjoyable evening at the establishment centrally located, close to excellent restaurants. The hospitality was second to none and the facilities were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus P - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cozy and tranquil!

We would definitly visit again. Well situated, walking distance from great Restaurants. Great service. Friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardt-straat, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d987ef85b215f641f533f9a59ce8c4073fb53a25cfc8bab40323ef62d25a5a793cbb2de85c8f97a930695b12cb1bb65744?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Louis Trichardt Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -24.931918261623 30.843011140823