Le Gaulois Luxury Flats

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Le Gaulois Luxury Flats bied smaakvolle selfsorg verblyf in Gordonsbaai. Die perseel bied 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai en is naby verskeie besienswaardighede in die Helderberg omgewing.

Verblyf bestaan uit 4 unieke woonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke woonstel is oopplan en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het toegang tot 'n gemeenskaplike Jacuzzi op die dek.

Elke woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en ander kookgerei toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar en komplimentêre koffie en tee word voorsien. Die woonstelle het almal 'n TV vir media-vermaak.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Le Gaulois Luxury Flats is ideaal naby Gordonsbaai se hawe, restaurante, die strand en sowat 43 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Gaulois Luxury Flats gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za