LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Gîte | LekkeSlaap
+27

Le Gîte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Le Gîte
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jason D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason D
Besigheidsreis

Warm en vriendelike ontvangs. Netjies en veilig.

Die eienaars is baie vriendelike en warm persone wat 'n passie het vir wat hulle doen en ook om gaste te huisves. Maklik on reëlings te tref en hulle is effektief in kommunikering met die gaste wat hulle verwag. Sal enige tyd daar oornag en voel dat dit volkome waarde vir geld is. Bly gerus!

Le Gîte's terugvoer

Thank you so much Jason and Heidi for your kindness. It was a pleasure to be your host.

Le Gîte
Andre R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Enkelreisiger

Gemaklik vir die koste.

Sien sterre.

Le Gîte's terugvoer

Thank you Andre. This is very much appreciated.

Le Gîte
Obert V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obert V
Besigheidsreis

Die eenheid is skoon, gerieflik en die gasheer/-vrou vriendelik.

Die eenheid het baie spasie en is privaat. Alles is gerieflik ingerig vir selfsorg en ek kon die motor in 'n toesluit-garage parkeer.

Le Gîte's terugvoer

Thank you for your kind appreciation of our service.

Le Gîte
Andre R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Enkelreisiger

Baie goed vir die prys.

Alles goed.

Le Gîte's terugvoer

Thank you Andre.
Kind regards,
Cécile

Le Gîte
Fabian R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian R
Enkelreisiger

Friendly and professional management.

Cécile and Kevin make you feel part of their family.

Le Gîte's terugvoer

Thank you so much Fabian for your kind review.

Le Gîte
Yvette V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Enkelreisiger

A true home away from home!

All-rounder! Comfortable, affordable, accessible and very enjoyable! Will book with Le Gîte again and again!

Le Gîte's terugvoer

Thank you Yvette, hope to see you again!!

Le Gîte
Karen C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Enkelreisiger

Gerieflike en goed toegeruste verblyf.

Pragtige omgewing. Gasvrou laat jou onmiddellik tuis voel en al die klein detail in die kamer soos beskuit, melk, koffie, ens. maak dit spesiaal. Die gastehuis is in 'n rustige en veilige buurt en parkeerplek is veilig. Kan dit met geruste hart aanbeveel.

Le Gîte's terugvoer

Thank you so much Karen. You are very kind and you have been such a discreet and friendly guest. I sincerely hope to see you again.

Le Gîte
Heylé S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heylé S
Gesin met klein kinders

Safe, friendly and helpful. Feels like home.

The kids were welcome to play in the garden and swimming pool at leisure. We felt safe and at home. No need to stay indoors. Cecile made board games available on the rainy days! Which even the adults enjoyed! Thank you very much!

Le Gîte's terugvoer

Thanks Heylé, you were fantastic guests and to see your children enjoying themselves was a treat. All the best to your family and your mum.

Le Gîte
Catherine B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B
Besigheidsreis

Peaceful, clean, friendly, very safe.

Best place to stay for a long weekend or a week.

Le Gîte's terugvoer

Thank you so much. We hope to see you again.

Cécile

Le Gîte
Madeline Elizabeth G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeline Elizabeth G
Enkelreisiger

Heerlik verras toe ek binne die erf kom, aangesien dit maar baie gewoon lyk van buite.

Die eenheid was netjies en skoon en die gasvrou het my so welkom laat voel en alles verduidelik. Heelwat klein dingetjies het my aandag getrek, wat die plek karakter gee, skulpe in badkamer ens. Daar was tee, koffie, beskuitjies en ook in badkamers was seep en handeroom. Eienaar het gesê as ek sê hoe laat ek terugkom die aand, sal sy die verwarmer aansit. Ek het nie tyd geweet nie, maar sy het die elektriese kombers aangesit, heerlik warm bed toe ek die nag terugkom. Ek kan dit beslis aanbeveel, daar is 2 kamers en 4 persone kan daar slaap.

Le Gîte's terugvoer

Thank you Madeline for your kind words, very much appreciated.

Le Gîte
Elzette T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig in pragtige tuin.

Aangename verblyf in pragtige tuin en paradys vir voëlkykers. Bonus was ook motorhuis en allerlei benodighede vir oornagverblyf soos bv. melk en sap in yskas.

Le Gîte's terugvoer

Thank you Elzette for your kind words.

Le Gîte
Andre L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon, ruim en gerieflik.

Vriendelike ontvangs, en binne bereik van hoofroetes. Unitas Hospitaal was my besoekpunt en Le Gite was gerieflik naby.

Annelie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Enkelreisiger

Home away from home.

Cecile was uitstekend, terwyl ek by die hospitaal was, het sy die gasverwarmer en my warm kombers aangesit sodat ek in 'n lekker warm plekkie teruggekom het. Ek het 'n handoperasie gehad en sy het my voertuig uit haar garage 'gereverse'. Baie aangename verblyf en het 'n tekort aan niks gehad nie. 10 uit 10 vir Le Gite!

Le Gîte's terugvoer

Thank you so much Annelie. It is most appreciated.

Le Gîte
Verna L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verna L
Enkelreisiger

Aangename eienaars.

Daar is werk nodig wat die hoeveelheid warm water aanbetref. Hulle kon die kamer vir ons voor die tyd warm gemaak het, dit is 'n baie koue area in die winter.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant owners.

May need some work on the quantity of warm water. Room could have been pre-warmed as area is very cold in winter.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Will M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hotess and facilities.

First class B&B with attention to detail.

Elize V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Enkelreisiger

Heerlik rustig.

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en dis mooi skoon en netjies en glad nie beknop nie. Heerlike groot kamer met genoeg pakplek en jou eie kombuisie en badkamer. Daar is ongelukkig nie onderdak-parkering nie, maar jou voertuig is veilig. Ek het baie lekker gebly en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burger-laan 29, Lyttelton Manor, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3N2MwN2Q1LTRiOWEtNDk0ZS1hZjI2LWQ2NzRkODkzNDVlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 29 Burger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -25.838294460985 28.209105198742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!