Le Mahi Guesthouse
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 10 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Farrel S - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Farrel S
Saam met vriende
Absolutely the best.
Once again Le Mahi was spectacular. This quaint, spotless, beautifully appointed Guest House is a must do if you are travelling to see the flowers or visiting the area. The staff are just the best and so is the breakfast. Definitely a come-back-very-soon experience. Thanks guys.
Farrel S - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Farrel S
Saam met vriende
Wonderful stay.
We had an amazing stay at Le Mahi. Staff were fabulous, rooms very well appointed and clean. Breakfast was superb. The views from the balconies are great and the courtyard room was also great. I would recommend this to anyone wanting to stay in Langebaan.
Janette L - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Janette L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Besonders en baie lekker.
Bernadine is 'n baie goeie gasvrou en bedien die mooiste en heerlikste ontbyte - my man het selfs foto's daarvan geneem. Verblyf in 'n baie mooi kamer wat baie snoesig was. Ons het al die geselsies geniet. Dankie, dit was baie lekker.
Marina V - Aug 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marina V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Het dit geniet - het net 'n probleem gehad omdat daar nie braaigeriewe was nie.
Dit is 'n baie gerieflike plek in 'n rustige omgewing. Ons het net 'n probleem gehad omdat net een kamer braaigeriewe gehad het wat iemand bespreek het. Ons sal voorstel dat daar 'n braai op wiele beskikbaar gestel word indien iemand daar wil braai. Alhoewel daar nie kombuisgeriewe is nie, kan 'n mens wel papierborde gebruik en lekker buite sit en ontspan om 'n vuurtjie.
Dolly V - Nov 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dolly V
Saam met eggenoot/lewensmaat
We felt at home.
The hostess was very friendly and helpful and made you feel at home, but also as a guest. They (both) served a good breakfast. Free and good working WiFi.
Willem N - Sep 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Willem N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absolute hemel op aarde!
Uitstekende geriewe en 'n gasvrou wat 'n raakvatter is. Die ontbyt was van hoogstaande gehalte en smaaklik bedien in die eetkamer met 'n wonderlike atmosfeer en uitsig. LeMahi is in 'n klas van sy eie!
Kobus D - Aug 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kobus D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ongelooflik lekker!
Vriendelike diens en pragtige plek! Sal dit vir enige persoon aanbeveel!
Buks P - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Buks P
Baie vriendelik en behulpsaam!
'n Aangename en goed versorgde plek. Die bestuur is baie behulpsaam en gaan uit hulle pad om verblyf aangenaam te maak.
Elmari S - May 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elmari S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Net te kort
Is soos familie ontvang en getrakteer. Sal beslis aanbeveel.
Siggy H - Feb 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Siggy H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Most enjoyable! We will be back next year.
We had a great time at Le Mahi! The accommodation was excellent, the hosts great, the breakfast something to experience and the Langebaan weather was lovely. We are already looking forward to our visit next year.
Gaste wat na Le Mahi Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |