Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Marina Bed and Breakfast

Swart en Wit kamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié smaakvol versierde en ruim kamer is 16 m² groot en het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bederfbad en 'n aparte stort. Kerse word voorsien ? jy hoef slegs jou eie romanse te bring. Die kamer se groot, privaat patio bied 'n uitsig oor die waterweë en is die ideale plek om skemerkelkies te geniet. Koffie- en teemaakgeriewe word elke dag opgevul wanneer die kamer skoongemaak word. Daar is 2 gemakstoele waar jy kan opkrul en ontspan. Die gemaklike bed is opgemaak met kraakvars, wit linne en daar is 'n ekstra kombers vir die winter. Die kamer het lugversorging en verwarming.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Volledige Engelse ontbyt

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Groen Kamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié smaakvol versierde en ruim kamer is 16 m² groot en het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bederfbad en 'n aparte stort. Kerse word voorsien ? jy hoef slegs jou eie romanse te bring. Die kamer se klein, privaat patio bied 'n uitsig oor die waterweë en is die ideale plek om skemerkelkies te geniet. Koffie- en teemaakgeriewe word elke dag opgevul wanneer die kamer skoongemaak word. Daar is 2 gemakstoele waar jy kan opkrul en ontspan. Die gemaklike bed is opgemaak met kraakvars, wit linne en daar is 'n ekstra kombers vir die winter. Die kamer het lugversorging en verwarming.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Volledige Engelse ontbyt

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoonerrylaan 12, Admiral Island, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYzlmYmVlLTFhNmItNGViMi1iNmRlLWFkYmVkY2ZjYjY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 12 Schooner Drive Admiral Island 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.788293735 18.147626034915
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem