Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Mirage Resort and Spa

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 42

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Le Mirage Resort and Spa
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Louis V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging. Uitstekende kos.

Ons het heerlik gebly en geeët. Kamer het mooi uitsig en personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die gebruik van diesel-opwekker doen egter afbreek aan die stilte, oorskakeling na sonkrag behoort oorweeg te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Mirage Resort and Spa se terugvoer

Thank you for the feedback,
Please come and visit us in 4 months, and then you can enjoy our solar and silence at the lodge.

Regards
The team

Le Mirage Resort and Spa
Kobus P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Le Mirage Resort was 'n wonderlike ervaring. 'n Belewenis om in so 'n pragtige plek te kon oornag met al sy vriendelike personeel en ontvangs. Kamers is baie mooi en ons balkon met 'n mooi uitsig oor die woestyn was 'n wonderlike ervaring om net daar te sit en uit kyk na 'n lang dag se bestuur. Dankie vir 'n wonderlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf opsie.

Baie goeie verblyf met uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C27, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5171c45a5d724e0a5ba2d2fee0f354a57723dd6c61827f19d05d958061d5d4165472702b24f35b0003e001e0f216b6477120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the C27 Sesriem 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.682689819917 15.815090825726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem