Upington Akkommodasie by Le Must Residence | LekkeSlaap
+33

Le Must Residence

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Le Must Residence
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Abrie K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Die gastehuis en die erf is pragtig, dit voel asof jy op 'n grasgroen plaas kuier. Heerlike ontbyt!

Die gaste kamers is uiters netjies, die pragtige groen gras en tuin onberispelik goed versorg. Uitstekende waarde vir geld.

Riaan P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Enkelreisiger

Absoluut fantasties!

Ek beveel Le Must Residence definitief aan vir enige persoon wat ‘n baie aangename verblyf in Upington wil geniet. Hulle gaan uit hulle pad om dit so spesiaal as moontlik te maak, die kamers is perfek, die tuin en huis is pragtig en natuurlik is daar meer as genoeg veilige parkering.

Le Must Residence's terugvoer

Baie dankie vir u besoek en ons waardeer u terugvoer. Ons poog ten alle tye om dit vir ons gaste so uiters moontlik aangenaam te maak en u is meer as welkom om ons weer te kom besoek.
Baie groete uit Upington.

Le Must Residence
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budlerstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NzlkMTg5LWVhZjItNDcwNi04MzRlLWE1ODA0NTA5YTkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 14 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.455305 21.251278
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za