Le Petit Dalau

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Le Petit Dalau bied bekoorlike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel langs die Paarl se hoofweg. Dis naby verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.

Verblyf word in 2 aparte eenhede gebied. Die woonstel het slaapplek vir 'n paartjie en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n bad. Die semi-losstaande huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Le Petit Dalau is ook naby restaurante en winkels in die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Petit Dalau gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za