Paarl Akkommodasie by Le Petit Damon | LekkeSlaap
+25

Le Petit Damon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 450, Paarl, 7696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Le Petit Damon bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in die Paarl se Hoofstraat. Die ingang na die woonstel is via 'n stel trappe aan die buitekant. Le Petit Damon is in Lemoenkloof naby Hoërskool Paarl Gimnasium.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met koningingrootte-beddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Badhanddoeke word voorsien. Die sitkamer het 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale en die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die woonstel het ook lugversorging en WiFi.

Daar is parkeerplek op die perseel agter elektriese hekke. Daar is ook 'n swembad en braai-area op die perseel en gaste is welkom om daarvan gebruik te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Le Petit Damon sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofweg 450, Paarl, 7696, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 450, Paarl, 7696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2a7c83e34425e783360ecc13d9a85a15b0672c8b7ead2c9755164e6710e937dbf59e71844778a1cbf04283ddb0f3e357af5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 4) 450 Main Road Paarl 7696 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.717896930323 18.962605604767
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za