Le Port Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Le Port Guest House is op die Tuinroete geleë, bied persoonlike aandag en sien daarna uit om gaste te verwelkom en te bederf. Die gastehuis is in Mosselbaai geleë, net 40 minute se ry vanaf George Lughawe en naby verskeie restaurante en kroeë.

Verblyf word gebied in elegant versierde kamers met gratis WiFi, satelliet-TV en 'n yskassie. Van die kamers het uitsigte oor Mosselbaai, 'n tuin en privaat terras. Die meeste kamers het lugversorging.

Gratis privaat parkeerplek is beskikbaar en personeel by die navrae-toonbank kan inligting verskaf oor toere en uitstappies, soos haaihokduik en olifantritte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Port Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za