LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Le Roux B&B | LekkeSlaap
+22

Le Roux B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Le Roux B&B is in Ladismith geleë en dis ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.

Dié gastehuis bied 9 dubbelkamers en 'n kampterrein. Elke eenheid het 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer, en die meeste kamers het kombuisies. Elke eenheid het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 4 kampterreine met kragpunte, krane en draagbare braai's. Daar is ook oorgenoeg skaduryke bome op die perseel.

Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. 'n Wassery, ontbyt, internet en faksgeriewe is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Le Roux B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 19, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Roux B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmZ4gm6qzn6khF2eqJYmbaWAIBse4K4QKS2iB0QBCU0d6WC1mOk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 19 Church Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.49152207875 21.266284618138
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem