LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leaves Signature Guest House | LekkeSlaap
+23

Leaves Signature Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 River Pad, Rivonia, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leaves Signature Guest House is in Rivonia geleë, 'n stil woonbuurt in Sandton, Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste en sakereisigers wat op soek is na stylvolle, gerieflike en funksionele verblyf. Leaves is baie sentraal geleë, naby sakegebiede soos Woodmead, Sunninghill, Bryanston, Morningside en Sandton.

Verblyf word gebied in 8 individuele slaapkamers, 'n pragtige selfsorg-eenheid, 2 luukse suites en 5 'deluxe' kamers, elkeen met unieke dekor en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het sateliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, komplimentêre sjerrie, 'n haardroër en wasgoeddiens. Al ons kamers het privaat ingange en deure wat na 'n balkon of 'n privaat terras en ons pragtige tuine lei. Ons het ook veilige parkeerplek op die perseel en uitstekende sekuriteit.

Ons ontbyt is legendaries en ons maak voorsiening vir gaste met spesifieke dieëtversoeke. Ontbyt word in ons eetkamer of op die terras langs die swembad voorgesit.

Ons is trots op die professionele en vriendelike diens wat ons lewer en ons gaste wat altyd terugkom vir meer!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 25 River Pad, Rivonia, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 River Pad, Rivonia, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YWU2MTgwLWJlOTgtNGY0MS1hZTVkLTA3ZjdkMjc3MDMxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340  per nag, vir 2 mense 25 River Road Rivonia 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.04461 28.06491
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!