Centurion Akkommodasie by Lecawi Guesthouse | LekkeSlaap
+10

Lecawi Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 18, Heuweloord, Centurion, 0149, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lecawi Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Centurion. Dié gastehuis is stapafstand van die Celtis Rige-winkelsentrum en ongeveer 4 km vanaf die Mall at Reds-winkelsentrum, asook Forest Hill City met al sy winkels en restaurante.

Verblyf word gebied in 3 goed ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike gastesitkamer en veilige parkeerplek.

Die gastehuis is minder as 'n halfuur se ry vanaf Midrand, Tshwane en Centurion Mall, en bied maklike toegang tot die N14 en N1.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Lecawi Guesthouse
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Chestnut-laan 18, Heuweloord, Centurion, 0149, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Centurion Gauteng
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 18, Heuweloord, Centurion, 0149, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhZGZlMzlhLTVhNGQtNGJlNy1iMTZlLTU1ZGY4ZGFkNmZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 18 Chestnut Avenue Heuweloord 0149 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.875847504597 28.118361532688
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za