Sterpark Akkommodasie by Ledimor Guest House | LekkeSlaap
+18

Ledimor Guest House

B&B
Executive En Suite-Kamer
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, wit perkallinne, handdoeke, platskerm-TV met 'n DVD-speler en DStv, 'n verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n kluis, 'n yskassie en 'n haardroër.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Buffet- of à la carte-ontbyt is beskikbaar. Middagete en aandete kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien gekanselleer tot 3 dae voor die inklokdatum, sal geen fooi gehef word nie. Indien gekanselleer tot 2 dae voor die inklokdatum, sal 50% van die totale gekwoteerde prys gehef word. Indien later as dit gekanselleer, of indien gaste versuim om op te daag, sal die totale gekwoteerde prys (100%) gehef word. 'n 50% deposito van die totale gekwoteerde prys is met bespreking betaalbaar.

2-Enkelbedkamer En Suite
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers beskik elk oor 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer, wit perkallinne, handdoeke, platskerm-TV met 'n DVD-speler en DStv, 'n verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n kluis, 'n yskassie en 'n haardroër.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Buffet- of à la carte-ontbyt is beskikbaar. Middagete en aandete kan op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien gekanselleer tot 3 dae voor die inklokdatum, sal geen fooi gehef word nie. Indien gekanselleer tot 2 dae voor die inklokdatum, sal 50% van die totale gekwoteerde prys gehef word. Indien later as dit gekanselleer, of indien gaste versuim om op te daag, sal die totale gekwoteerde prys (100%) gehef word. 'n 50% deposito van die totale gekwoteerde prys is met bespreking betaalbaar.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Phobos Laan , , Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4ZDM3M2VmLTgwZmEtNDdmNC05NWVhLTUyZGZlMWU2Mzg4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 2 Phobos Avenue Sterpark 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.902577 29.482825
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za