LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ledimor Guest House | LekkeSlaap
+18

Ledimor Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 13 resensies vir Ledimor Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Christiaan H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan H
Besigheidsreis

Netjies, maar donker.

Plekkie was skoon en netjies, maar daar is geen plek waar 'n dame haar kan self grimeer nie, dit is net absoluut te donker, sleg 1 japon voorsien aan ons, maar ons was 2 persone. Hek kan nogal raserig wees met in- en uitkom van gaste in die nag. WiFi is baie treurig.

Julia L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julia L
Saam met vriende

Decent.

Peaceful and rooms are well kept. Need to pay attention to small details like refilling hand wash, extra toilet paper roll, getting new towels as some of them were worn out. Rooms downstairs needs more lighting.

Helen D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D
Enkelreisiger

Ek het veilig gevoel in 'n rustige omgewing.

Ek het veilig gevoel in 'n rustige omgewing en daar is genoeg eetplekke naby om ontbyt en aandete te gaan nuttig. Die kamer is goed toegerus en luuks, tog huislik.

Tes D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tes D
Enkelreisiger

Tuiste weg van die huis!

Altyd goed om hier te bly. Die hoofhek kan baie raserig wees, veral saans as die ander gaste aankom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home!

Always a great stay, the main gate can be very noisy especially late at night when other guests arrive.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tes D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tes D
Enkelreisiger

Home away from home!

Everything was fantastic! Highly recommended accommodation!

Ian C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ian C
Besigheidsreis

Kan 'n oulike plek wees, kort beter bestuur. Geen aircons, vals advertering. Prys nie soos op web.

Geen aircons soos in web aangedui slegs waterverkoelers. Elke kamer het nie sy eie hek kontrole nie en die wat wel beskikbaar is, is beskadig. Prys op web se R400 per persoon, ons betaal R800 per enkel kamer. Eienaar sou my kontak, tot op datum niks van eienaar gehoor nie.

Ledimor Guest House's terugvoer

Thanks for the review, we are charging R800.00 per room, not per person, it is stated at Ledimor. We will check with Lekkerslaap for rectification. Apology for the inconvenience.
Thanks a lot for visiting our Guesthouse, hope to see you again.

Ledimor Guest House
Donald R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Donald R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The area feels safe and peaceful.

The room was warm and comfortable.

Ledimor Guest House's terugvoer

Thank you ,we really appreciate.

Ledimor Guest House
Teunis R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Teunis R
Enkelreisiger

Goed genoeg vir 'n een aand slapie in Polokwane.

Dit is bietjie duur vir die grootte van die kamer en dat daar maar net 'n stortgordyn in die bad is. Vir 4 sterre dink ek 'n volledige badkamer en bietjie meer spasie is nie te veel gevra nie.

Cornel P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel P
Besigheidsreis

Gerieflik

Gerieflik in stil area geleë, naby aan inkopiesentrum.

Laetitia N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia N
Besigheidsreis

Fantasties, skoon en mooi omgewing!

Oulike plekkie in die hart van die stad. Personeel was uiters vriendelik, kamers gerieflik en pynlik netjies. Die ontbyt was nie te goed nie, kan verbeter. Anders puik!

Heidi V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Heidi V
Enkelreisiger

Wat hul adverteer en wat jy kry is nie heeltemal dieselfde nie.

Sien sterre.

Ledimor Guest House's terugvoer

Ons vra om verskoning dat jy dit anders gesien. Ek wil graag uitvind wat is anders as wat jy gesien het op die advertensie, en wat jy gesien het toe jy hier aankom. Help ons asseblief om ons diens te beproef. U terugvoering sal waardeer word.

Ledimor Guest House
Talita L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L
Besigheidsreis

Netjiese, vriendelike plek.

Netjies, vriendelike personeel, kamers gerieflik en naby alles.

Ad D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ad D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserig, geen lugversorging, glad nie tegemoetkomend oor die situasie nie.

Dit was 'n slegte ervaring. Het toe by 'n ander gastehuis bespreek.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Phobos Laan , , Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4ZDM3M2VmLTgwZmEtNDdmNC05NWVhLTUyZGZlMWU2Mzg4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 2 Phobos Avenue Sterpark 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.902577 29.482825
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!