Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeudoringstad Guesthouse 1

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Leeudoringstad Guesthouse 1
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maryna V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Maryna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was baie teleurgesteld, Leeudoringstad Guesthouse voldoen nie aan standaarde nie.

Dit was nie skoon nie en dit het baie baie steil trappe om by jou kamer te kom. As ek dit voor die tyd geweet het, sou ek nooit die bespreking gemaak nie. Die huishulp het ons ontvang, waarmee ek geen probleem het nie, maar sy was glad nie vriendelik of behulpsaam nie. Die badkamer was vuil, die stort, die wasbak, die bad, ek kon sien dit was lanklaas skoongemaak. Dit was 'n reuse teleurstelling! Die ketel was swart binne-in soos dit aangepak was. Ek moes dit herhaalde kere uitspoel om water te kon kook en dit het steeds aanpaksels in gehad wat vasgesit het. Daar was geen toilet spray in die badkamer nie en net 'n halwe rolletjie toiletpapier op die rol. My man moes toiletpapier uit een van die ander gastekamers gaan haal wat gelukkig oopgestaan het, anders het ons 'n krisis gehad. Ons het 'n heerlike troue gehad, maar ons blyplek was 'n reuse, reuse teleurstelling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Hi Maryna, eerstens baie dankie vir jou terugvoering oor die gastehuis. Dit is met spyt om te verneem dat jy nie soos vele ander gaste ‘n aangename verblyf hier ervaar het nie. Groete, Alwyn

Leeudoringstad Guesthouse 1
Pieter Johann J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Johann J
Saam met vriende

Baie netjiese gastehuis met 'n verskriklike mooi tuin en lekker Lapa area waar mens heel aand kan kuier!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het twee aande daar gespandeer. Die plek was baie netjies en gerieflik ingerig.

Ons was daar vir Nampo en het by Leeudoringstad Guesthouse tuis gegaan. Baie netjies, veilig en skoon. Baie lekker tuisgegaan vir twee aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K
Gesin met tieners

Veilige, skoon verblyf as jy vir 'n aand moet oorslaap.

Sou ek ooit weer moet oorslaap in die Wolmaranstad/Leeudoringstad-area vir 'n nag sal die beslis my eerste keuse wees. Ons is hartlik ontvang en kon 'n heerlike nagrus geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Besigheidsreis

Die selfsorghuis is ruim en lekker om in te bly en dis goeie waarde vir geld.

Die foto's op die webtuiste van die netjiese gastehuis, het ons aandag getrek, maar het ná betaling verneem dat die gastehuis is eintlik vol en ons moes in 'n selfsorgeenheid elders gaan bly. Moes toe self brêkvis maak, maar ons kon darem vleisbraai, slaap en stort in ruimte en gemak. Dis dalk net 'n beter idee om die gastehuis en selfsorghuis apart te bemark sodat daar nie verwarring heers oor wat bespreek is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Hi Johan,

Op die navraag wat jy gerig het, het daar gestaan dat die Gastehuis volgeboek is, en dat die self-sorg akkommodasie beskikbaar was. Jy was tevrede daarmee. Ek het met jou per WhatsApp gekommunikeer en die self-catering akkommodasie het jou goedkeuring weggedra.

Die self-catering akkommodasie word apart geadverteer.

Leeudoringstad Guesthouse 1
Jan B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry. Die aandete was voortreflik, dit was stil en ons het werklik lekker oornag.

Cornè het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Ons was gemaklik en het lekker oornag. Aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Baie dankie Jan, ek waardeer dit!

Leeudoringstad Guesthouse 1
Anton L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Besigheidsreis

Gasvryheid.

Verblyf was baie aangenaam. Kamer was skoon en netjies en alles wat nodig was vir 'n sakereis was tot beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Goeiedag Anton,

Baie dankie. Ek waardeer dit!

Leeudoringstad Guesthouse 1
Lorinda A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda A
Saam met vriende

Dit was heerlik. Lieflike gasvryheid.

Gaan gerus en bespreek vir julle ‘n kamer. Gaan in ‘n groep vir ‘n wegbreeknaweek en kuier lekker in die lapa. Julle sal verskriklik lekker kuier en sal soos familie behandel word. Ons het regtig lekker tuis gevoel en die klein Jack Russel wil net heeltyd speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Hi, baie dankie.

Leeudoringstad Guesthouse 1
Jaco G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir 'n mens se siel.

Ek en my vrou het ongelooflik lekker daar oorgeslaap. Ons het die rutigheid geniet asook die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Goeiedag Jaco,

Baie dankie, dis 'n groot kompliment.

Leeudoringstad Guesthouse 1
Basil V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and incredible friendly service and accommodation.

One of our special overnight stops, anytime on our way from Kimberley to Vaal Triangle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Thank you very much

Leeudoringstad Guesthouse 1
Rose K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great budget break with lovely garden.

We chose the small ground floor bedroom. There were bigger units upstairs, but being pensioners we didn't fancy steep stairs, and enjoyed the garden access. We had use of the enclosed Lapa with a fitted kitchenette and lounge with TV. It was cosy and relaxing. The two small dogs and cat were not a problem. Our hosts were very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Thank you Rose. I wish you well.

Leeudoringstad Guesthouse 1
Annatjie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met vriende

Skoon, netjiese, beskosbare verblyf met vriendelikheid daarby!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Baie dankie Annatjie, dis 'n groot kompliment.

Leeudoringstad Guesthouse 1
Sune C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune C
Saam met vriende

Mooi tuin met mooi uitleg.

Die gastehuis is baie netjies met 'n pragtige tuin. Die diens was puik. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Hi, Dankie vir die kompliment. Ek waardeer dit.

Leeudoringstad Guesthouse 1
Xtream Safety J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xtream Safety J
Besigheidsreis

Asemrowend.

Altyd heerlik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Dankie!

Leeudoringstad Guesthouse 1
Amalia D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amalia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie vir baie jonk of bejaardes nie.

As jy reis met klein kindertjies asook bejaardes is die verblyf glad nie ideaal nie. Jy klim baie steil trappe na die kamers op die boonste verdieping en dit is redelik gevaarlik op of af. Die area waarin die gastehuis geleë is, is volgens my naby die industriële area. Ons ken nie die dorpie nie, dus was ons redelik verdwaald gewees en kon nie 'n eetplek kry nie. Daar was wel 'n wegneemeetplekkie beskikbaar, wat baie lekker kos verkoop het. Die verblyf is baie skoon en netjies, en parkering is agter 'n elektriese skuifhek. Oor die algemeen is dit 'n lekker plekkie, maar ek sal dit nie aanbeveel of weer gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Hi Amalia,

Ons dorp het net omtrent 5 strate, so alles is relatief naby aan mekaar. Ek verwys wel na my vorige verwysings wat alles positief was.

Leeudoringstad Guesthouse 1
Hanrika P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanrika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was baie beïndruk.

Ek was baie beïndruk met die gastehuis, ons het 15:00 'n troue gehad en ons kon sonder probleem bietjie vroeër inboek om reg te maak waarmee ek baie gelukkig was, Corne was baie vriendelik en aangenaam, sy het ook 'n baie lekker eetplek voorgestel. Ons sal definitief weer hier kom bly as ons in die area is. Ek en my man het 'n stil wegbreek gesoek en ons het dit definitief gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Beste Hanrika,

Baie dankie vir die kompliment! Ek is bly julle kon bietjie afskakel en ontspan. Kom gerus weer.

Leeudoringstad Guesthouse 1
Marius C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marius C
Saam met vriende

Ons kon slaap en bad.

Ons is baie dankbaar dat ons slaapplek gekry het, maar daar is geen internet nie en ons het vir twee kamers geboek maar moes toe saam slaap in een kamer. Ons is wel nie dood nie maar is ongemaklik om in een kamer te slaap as jy geboek het vir twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Hi Marius,

Jy is deeglik laat weet dat daar net een kamer beskikbaar was met 2 beddens. Jy het my nog gevra om 'n matras in te dra vir 'n derde persoon. Ek het sovêr gegaan en vir jou 'n extra bed in te dra. So jammer, jou aantuiging is ongegrond. Maar voortaan onthou om jou besprekings nie te bêre tot op nommer 99 nie. Groete Corné

Leeudoringstad Guesthouse 1
Basil V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warmly welcomed and found everything to our satisfaction.

Will recommend this guest house to all our friends and those who would like to visit Leeudoringstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Baie dankie!

Leeudoringstad Guesthouse 1
Nico D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam verras.

Ons was aangenaam verras met alles. Gasvryheid, netheid, tuin, swembad en die hele opset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Baie dankie!

Leeudoringstad Guesthouse 1
Hester J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J

Baie lekker en rustig.

Vriendelike diens, netjiese en ruim verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Groete
Corné

Leeudoringstad Guesthouse 1
Elecia D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elecia D
Gesin met klein kinders

Netjies en aangename verblyf.

Die ontvangs was baie goed. Kamers is goed toegerus met lugversorging, TV, ens. Toegeruste kombuis met genoeg koffie, melk, ontbytpap, ens. Aangenaam verras met opset! Kan die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Baie dankie, dis 'n groot kompliment!
Kom gerus weer.
Groete
Corné

Leeudoringstad Guesthouse 1
Schalk V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Besigheidsreis

Gelukkig het ek werk gehad om te doen.

Dit was baie warm en gelukkig was daar lugversorging. Dis jammer dat ek nie aandete kon bespreek nie, het nie voor die tyd gereël nie. Ek moes vinnig verblyf bespreek en het op reis probleme met die internet gehad. Dit was 'n eensame verblyf, menende daar was nie ander mense om mee te gesels nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer

Hi,
Volgende keer kan mens kuier. 😊

Leeudoringstad Guesthouse 1
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARGHsFcgaV8QVnU7vumpfNJn1EeujZYL9p7V9dqSM8CjDUVSttF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 92 Schoch Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -27.233059371938 26.23916702209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem