Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeudoringstad Guesthouse 1

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeudoringstad Guesthouse 1 is tussen Bothaville en Wolmaranstad in die plaasdorpie Leeudoringstad, sowat 50 km vanaf NAMPO geleë. Geniet 'n goeie nagrus met geen verkeer wat jou pla nie. Die gastehuis bied slaapplek vir 15 gaste wat deel.

Daar is 6 smaakvolle en suite-slaapkamers, elk met lugversorging, 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale, onbeperkte vesel-WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n lieflike buite-area met 'n swembad wat omring word deur groot groen grasperke en skadubome.

Die gastehuis het 'n volledige rugsteunstelsel vir water en noodsaaklike elektriese toerusting. Gedurende beurtkrag sal gaste die volgende te alle tye beskikbaar hê: ligte, WiFi, DStv en alle sekuriteitstoerusting vir veiligheid.

Die lapa is beskikbaar vir funksies, selfsorg en braai, maar moet vooraf bespreek word. Die area kan bespreek word vir 15 gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Leeudoringstad Guesthouse 1
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Gaste dink Leeudoringstad Guesthouse 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Leeudoringstad Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARGHsFcgaV8QVnU7vumpfNJn1EeujZYL9p7V9dqSM8CjDUVSttF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 92 Schoch Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -27.233059371938 26.23916702209