Leeukuil Farm Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leeukuil Farm Lodge is op 'n plaas net buite Sannieshof geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende.

Dié dubbelverdiepinghuis het 'n grasdak, slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het ook 2 badkamers met 'n bad of stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die ruim sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is braaigeriewe op die patio, 'n swembad en speelarea in die tuin.

Die plaas het voetslaan- en bergfietsroetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Leeukuil Farm Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leeukuil Farm Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 880 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za