LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leeupoort Cottage 826 | LekkeSlaap
+29

Leeupoort Cottage 826

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 42 resensies vir Leeupoort Cottage 826
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marna G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Ons het baie lekker gebly en het die rustigheid van die natuur geniet. Goeie diens ontvang en sal weer wil gaan.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Baie dankie Marna, vir julle ondersteuning
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Leeupoort Cottage 826
Chantelle S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle S
Gesin met klein kinders

Die diere is so mak en kom tot by jou plekkie.

Leeupoort self is baie oulik, die diere maak dit die moeite werd. Ons sal wel nie Cottage 826 aanbeveel nie omrede ons meer spinnekoppe as diere gesien het. As jy bang is of gril vir spinnekoppe, bly weg!

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Chantelle. Soos aan julle verduidelik die spinnekoppe is maar as gevolg van na al die baie reën wat Leeupoort gehad het. Dis maar bosveld en 'n plek vir goggas. Ons het wel iemand daar gehad om insekweerder aan te bied. Dis nie iets wat ons heeljaar ondervind nie. Jammer dat dit hulle tyd bederf het.

Leeupoort Cottage 826
Rodney B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney B
Saam met vriende

Pity houses are so close together.

Privacy is comprised during high season.

Maritza V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Gesin met klein kinders

Lekker om so naby aan die natuur en dierelewe te wees.

Wat 'n belewenis. Elke dag het ons wakker geword met die gesing van die voëls en dan die gejuig van ons seuntjie wanneer hy die diere buite die huisie sien. Dit was wonderlik dat hy hulle kon voer en vryf. Dit is nie iets wat stadsjapies sommer ervaar nie. Baie dankie dat ons die huis kon gebruik al was die weer baie warm.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer
Ons verwelkom julle gou weer

Leeupoort Cottage 826
Lientjie J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Plekkie was baie netjies. Ons het baie lekker gekuier, baie dankie.

Deidre D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre D
Gesin met tieners

Baie aangenaam, net te kort.

Sal were oorbly, als wat ons nodig gehad het, sal volgende keer langer vertoef.

Wilma S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma S
Gesin met klein kinders

Place to rest and enjoy nature.

Aster 826 was a nice place to stay and it is very peaceful. We had so many wildlife visitors and our grandchild specifically enjoyed the interaction with the animals. We walked into a clean place with DStv, but on the Saturday it did not work anymore. I would recommend this for people that need rest and want to break away from the rush and noise of everyday life.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Thanks, Wilma.
We investigate with DStv and we’re told they are busy with maintenance and we were not able to switch to the holiday activation for 4 days! It’s out of our control but surely is sorted by now. We are glad you enjoyed the stay, and that the bushveld atmosphere soothed the inconveniences for no TV.

Leeupoort Cottage 826
John D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig vir 'n wegbreek.

Baie rustig en baie wild om te besigtig. Sal definitief aanbeveel en sal weer gaan. Netjiese blyplek en baie bekostigbaar.

Robert F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Lekkerste, skoonste plek om ons naweek deur te gebring het. Diere was wonderlik en die plek was skoon en netjies. Die rustige atmosfeer was presies wt ek en my vrou nodig gehad het. Al wat ek sal voorstel is dat daar gebruiksaanwysings aangebring word om the demonstreer hoe die gas geyser werk. Gelukkig het ons al te doen gekry met n gas geyser, maar vir gaste wat nie weet kan dit 'n probleem wees.

Natasha T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike naweek.

Ongelooflike ervaring tussen wilde diere.

Hino S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hino S
Gesin met klein kinders

Beste plek, droom plek.

Cottage 826 is een van daai plekke wat jou laat wens die kuier kon nog langer wees.Sal aan die plek self nie veel verander nie, mar dalk aan Leeupoort self, soos die winkel net buite hek buit die mense uit. Jy kan nie daar iets koop nie, te duur. Maar Cottage 826 sal my weer sien.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Ons is baie bly julle het die tyd geniet. Sien julle gou weer.

Leeupoort Cottage 826
Leonie G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie G
Gesin met klein kinders

Lekker in the bush.

A lovely unit with all you need to have a good stay. Great having the animals coming to the unit.

Vernon V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon V
Saam met vriende

Gemaklik in die bos.

Christie is baie vriendelik en hulpvaardig en het gesorg dat alles vlot verloop. Die huis is goed toegerus en enige iets meer as die het jy nie nodig vir in die bos nie. Diere was volop en gedurig om die huis. Goeie ervaring gehad en sal weer die plek ondersteun. Daar is n ook 'n winkeltjie, drankwinkel, eetplek en 'n swembad net buite die hoofhek. Kan ook met jou eie voertuig in die reservaat gaan rond ry.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Baie dankie Vernon, ons waardeer julle ondersteuning.

Leeupoort Cottage 826
Estelle V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik, netjies en skoon.

Huisie was oulik en netjies. Baie diere rondom die huise. Ontvangs vriendelik en uitgesorteer. Die paaie in die wildtuin-area bietjie moeilik vir 'n gewone motor. Dit voel of daar meer diere in die woonareas as in die reservaat is.

Graham S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en verkwikkend.

As jy rustig wil verkeer is hierdie jou plek. Meer as voldoende geriewe vir die bosveld. Baie mooi. Beter aanwysings vir die natuurreservaat sal aanbeveel word. Oor die algemeen word plek aanbeveel.

Lourens D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Fantasties!

Sal beslis weer gaan om te gaan rus.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Baie dankie Lourens. Ons is bly julle het lekker gerus.

Leeupoort Cottage 826
Robbie  - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Robbie
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unfortunately the place is in a bad state.

Floors not level. The furniture dirty. Leaks in the roof that leaves a damp smell. The glasses and dishes were not cleaned properly. Electrical wiring not to standard and a lot of extension cords all over. If we did not have the opportunity to sit outside most of the time we would have left immediately.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Hi Robbie, thank you for your feedback. We are busy with repairs to the home, specially after the extremely heavy rains the area received. None of the mentioned complaints is a health or safety risk. I already took the cleanliness of the place up with my cleaners, and we will give attention. It might be that guests before your visit moved extensions in the house. We apologize for your bad experience.

Leeupoort Cottage 826
Teresa L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Sien sterre.

Karin S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met vriende

It was wonderful!

We enjoyed our time at Leeupoort Cottage 726. It was wonderful! Will definitely recommend it to friends!

Wilma V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met tieners

Rustig, veilig.

Alles is daar wat mens nodig het in die huis.

Minda J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Minda J
Gesin met tieners

Die diere besoeke was baie nice.

Dit wil voorkom of die plek nie regig onderhou word nie kom half verwaarloos voor as mens daar stop. Daar was ongelukkig goed wat nie gewerk nie, wasmasjien (was aaneenlopend op verskillende plekke en wou wasgoed doen), yskas se vriesgedeelte was nie bruikbaar nie (wasgevries), dakwaaier in kids se kamer het nie gewerk nie, aircon in ander kamer het binne gelek dus kon mens nie rustig slaap nie, TV in die kamer het nie antennakabel gehad nie en laastens het die mikrogolf oond 'n onaangename reuk gehad - kon nie kos warm maak nie. Tenminste het DStv al die kanale gehad en die stort was nice. PS: my terugvoer is net wat ons ondervind het en geeneens om enige iemand skade te doen nie. Bogenoemde is deurgegee tydens ons verblyf (behalwe TV antennakabel).

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Hello Minda. Jammer oor Julle slegte ondervinding. Die waaier in die 2de slaapkamer werk nie. Maar daar is wel n Staan waaier beskikbaar. Ons adverteer nie die plek met lugverkoeling nie en is ons bewus dat hy nie behoorlik werk nie. Elke vertrek het dakwaaiers. Die vrieskas en wasmasjien is aangesspreek. Die dstv is beskikbaar. Baie dankie vir julle ondersteuning

Leeupoort Cottage 826
Carel V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service and nice people and friendly.

Will go there anytime again. Best service and a great place to relax. Great value for the money spend.

Annalize B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize B
Saam met vriende

Fantastiese belewenis.

Die huis is ideaal vir 'n naweek wegbreek. Het dakwaaiers baie geniet want dit was baie warm. Daar kom so baie diere na hierdie huisie toe. Ons het heerlike "boskos" vir hulle saamgeneem, en het die interaksie met die diere verskriklik geniet. Was dankbaar vir die swembad in die kompleks. Sou heerlik gewees het as die huis sy eie swembadjie gehad het, maar het nogtans die swembad geniet.

Susan L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en rustig.

Beveel Leeupoort Cottage 826 aan vir mense wat rustigheid vir 'n wegbreek soek.

Talita S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita S
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Wat 'n belewenis! As jy van die bosveld en natuurlewe op jou stoep hou, is dit die plek vir jou. Die huis is ruim, en goed uitgelê en die mense is vriendelik, en hulpvaardig. Volgende keer kom kuier ons vir langer. 'n Naweek was te kort!

Jacobus S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

As jy van 'n afskakel-wegbreek hou is die plekkie absoluut fantasties.

Melanie W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Van die panne en glase en breekware was vuil, maar verder was dit baie lekker dankie.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Beste Melanie.

Baie dankie vir die terugvoer, ek het die klagte met skoonmaakdienste opgevat. Dienste is so beperk in die bos en moet ons tevrede wees met die min opsies beskikbaar, maar daar is geen verskoning vir onnetheid. Dit is intussen reggestel.

Leeupoort Cottage 826
Marius C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Wonderlike naweek gehad en huis is baie goed toegerus met alles wat benodig word. Plek is perfek vir gesinne wat hou van bergfiets ry. Mense ook baie behulpsaam en vriendelik. Sal verseker weer gaan.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Baie dankie, Marius. Ons is baie bly dat julle dit geniet het!

Leeupoort Cottage 826
Annelie T - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie T
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Al kritiek wat ek het is dat die kombuiskaste vreeslik deurmekaar is. Ons het ook gesukkel met die warm water. Die toaster werk ook nie lekker nie. Behalwe vir dit was ons tydjie baie genotvol.

Louis D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte bosveld-ervaring, sonder die luuksheid.

Gerieflik geleë in deel van Leeupoort waar sebras, koedoe, vlakvarke ons kom besoek. Dit was die lekker deel. Verblyf egter 'n uitdaging met warm water van gas-geyser wat baie lank vat om uit te sorteer, lugverkoeling (van 'n hele paar jaar gelede) wat lek. Meubels is oud.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Baie dankie Louis. Die gas geyser is nou reg, dankie dat jy dit gerapporteer het. Die meubels is oud maar steeds netjies. Ons verhuur nie die eenheid met lugverkoeling nie, en is hy net daar deur al die jare. Elke vertrek het 'n dakwaaier wat meer as genoeg vir verkoeling dien. Ons het onlangs houtvloere geïnstalleer, kyk gerus na die nuwe fotos. Ons bring gedurig verbeterings aan. Dankie vir julle ondersteuning.

Leeupoort Cottage 826
Corme V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corme V

Uitstekende fasiliteit - swak instandhouding.

Die plek is pragtig, wild ongelooflik en die bosveld se rustigheid net wat ons verwag het. Daar kort egter dringende aandag aan die onderhoud en netheid. Meeste van die gloeilampe het nie gewerk nie en ons het gery om te koop en te vervang, die aircon lek water na binne en was onbruikbaar, die wasbak in die kombuis was vol ou kos wat ons self moes verwyder voor ons dit kon gebruik, die meeste van die potte, panne, borde ens. was vol harde kos wat ons moes afwas voor gebruik, want dit was net so teruggepak in die kaste. Die braai-area het baie ou as, vuil roosters en sigaretstompies ingehad. Weereens moet ek sê die fasiliteit is regtig goed ingerig en ons sal definitief weer gaan, maar daar kort dringende onderhoud en aandag aan netheid.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Corme. Ons vra omverskoning oor die onnetheid wat julle ervaar het. Ons het onmiddelik van skoonmaak dienste verander, want dit is onaanvaarbaar. Wees gerus dat ons alles onmiddelik reggestel het.

Leeupoort Cottage 826
Frikkie P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis en omgewing is verfrissend en 'n lafenis.

Die algehele oorsig was absoluut die geld en tyd werd. Heerlik in die buitelug met die diere wat jou geselskap hou. Ek was net ongemaklik met toegangsbeheer. Voor jy enige hek kan deurgaan moet 'n inwoner gekontak word om dit elektronies oop te maak. As selfoonseine af is of 'n battery laag raak, sal jy nie eers in 'n noodgeval die perseel kan verlaat nie.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Dankie vir die resensie Frikkie. Ons is baie bly dat jul dit geniet het. Die hek beheer is maar als te doen met optimale veiligheid vir Leeupoort inwoners en gaste. Ons is maar almal afhanklik van tegnologie en maak maar altyd seker ons het daardie peace of mind met 'n foon wat werk, en netwerk was nog die afgelope 15 jaar nie 'n probleem op Leeupoort nie, en ek hoor jou verduideliking, dink nogal dis 'n goeie voorstel om 'n hek interkom te plaas slegs as noodgeval, maar dan kry mens weer daardie mense wat misbruik maak of dit gebruik vir onwettige beheer. Ek sal wel 'n voorstel van die aard maak aan ons sekuriteitsbeheer. Ons registreer wel gaste wat langer as 3 dae bly se eie fone vir toegang vir daardie tydperk. Dis vir ons belangrik dat gaste ten alle tye voel hul is veilig. Daar is natuurlik 500 permanente inwoners op Leeupoort by wie mens ook kan aanklop sou daar nood verkeer. Ek glo hierdie sal slegs nodig wees in uiters uitsonderlike gevalle. Baie dankie vir julle ondersteuning, hoop ons sien julle gou weer!

Leeupoort Cottage 826
Hikkie B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hikkie B
Saam met vriende

Ons het dit regtig baie geniet. Die huis is gerieflik ingerig en ons was dadelik tuis. Die wonderlikste was die diere wat vir ons by die huis kom kuier.

Net baie dankie vir 'n heerlike vakansie.

Corne V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Baie dankie, ons sal dit definitief weer herhaal, die kinders het die diere terdeë geniet en as hulle te warm gekry het, het ons hulle swembad toe geneem om af te koel. Dit sou regtig lekker gewees het as julle 'n splashpool by die huisie gehad het, maar ek weet julle beplan dit in die toekoms. Dankie dat julle ons laat weet het om alles wat ons sou nodig hê saam te neem, dit het ons verblyf net soveel gemakliker gemaak. Christie, jy is 'n ster.

Talita L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L
Saam met vriende

Wonderlike ervaring, heerlik gekuier, baie spesiaal gevoel.

Al was die swemgeriewe nie beskikbaar nie, verstaan ons dit was kort na winter en als was nog nie in plek nie, asook die waterskaarste maar nog steeds kon ons baie lekker kuier en dit geniet met die rustigheid en stilte, asook die diere was vir ons 'n wonderlike ondervinding. Spesiale dankie aan Christie vir die verwelkomingsgeskenkie vir ons huweliksherdinking. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en aanbeveel vir ander familie en vriende. Daar kom mens bietjie terug aarde toe en besef weereens hoe magtig en wonderlik onse Hemelse Vader is met Sy skepping van natuur en dier.

Jakes D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Sien gerus die sterre.

Esther N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N
Gesin met tieners

Wow!

Die Website-fotos is niks in vergelyking met wat ons ervaar het nie! Pragtige plek wat baie gerieflik toegerus is. Heerlike stort, gevoel of ek by 'n spa is. Ysmasjien, wasmasjien, lekker groot yskas / vrieskas. Ek sal sommer elke naweek soontoe wil gaan. Welgedaan, Christie - die plekkie is pragtig! Het lanklaas soveel rustigheid beleef en het lekker gerus.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Ons is bly jul het dit geniet! Kom gerus weer!

Leeupoort Cottage 826
Marietjie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Die vooraf kommunikasie was gereeld en volledig. Die toegangsreëlings was puik.Die huis was skoon en netjies en baie volledig toegerus.Die diere wat kom besoek afle was 'n heerlike ervaring.'n Besliste bestemming vir 'n moeë reisiger om batterye te kom herlaai.

Mina S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina S
Saam met vriende

Dit was 'n ongelooflike ondervinding!

Ons het die naweek baie geniet en wou nie huis toe kom nie en het besluit ons gaan weer Leeupoort besoek.

Petro J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro J
Saam met vriende

Die stilte en wilde diere was wonderlik.

'n Swembad by die chalet sal 'n pluspunt wees aangesien die ander swembad baie ver is.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Dankie Petro!
Ons is bly julle het dit geniet. Ons beplanning vir 2016 is beslis n splash pool. Dit sal veral lekker werk vir mense met kinders wat nog te klein is om na die gemeenskaplike swembad te stap of fiets te ry. Ons kinders geniet dit natuurlik om op die fietse te klim en die pad te vat swembad toe. Maar moet se ek self sal dit geniet om in n splash pool te le met n drankie terwyl die manne braai.Binnekort.

Leeupoort Cottage 826
Suzette V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V
Gesin met tieners

Diere wat kom kuier is awesome.

Die plekkie was baie skoon en het alles wat nodig was vir die naweek. Die verblyf was voldoende vir die prys, maar ons sou meer swembaddens waardeer het - dit was baie warm.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Baie dankie Suzette.
Ons is baie bly julle het dit geniet! Die verwelkoming van die tipiese bosveld hitte is soms oorweldigend! Dit is wel in ons beplanning om 'n splash pool sommer by die huis in te sit, dan kan jul enige tyd van die dag daar gaan af koel!
Hoop om julle binnekort weer te sien!

Leeupoort Cottage 826
Emsie V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Emsie V
Gesin met tieners

'n Teleurstellende ervaring.

Die oord self lyk verwaarloos. Die eenheid is substandaard. Daar is sementvloere, die teëls is verwyder. Plafonne het gate in. Kombuis en badkamer is vuil. Daar is wel ander eenhede wat goed versorg voorkom. Maar 826 gee dadelik as jy daar stop 'n swak indruk.

Leeupoort Cottage 826's terugvoer

Ons het om verskoning gevra vir die slegte ervaring. Daar is reeds werk gemaak aan die foute. Ons maak werk van gaste se klagtes, en bring elke 4 weke veranderings aan die woning. Die badkamer is laas naweek geteel. Ons beplan nie om die res van die sement vloer te teel nie, want dit pas in by die Boshuis. Die vloer is gemaklik wasbaar. Die skoonmaak dienste is onmiddellik aangespreek, want dis onaanvaarbaar, maar moet byvoeg, dis die eerste klagte en is aangespreek. Die plafon is deel van die beplanning van herstel werk maar hou ook geen gevaar of ongemak in nie. Ons besef die Boshuis is nie n luukse woning nie, maar is gemaklik en veilig vir diegene wat n wegbreek in die bosveld benodig. Emsie, ons vra weereens om verskoning vir die ongerief, en was nie bewus gemaak van al die verdere klagtes buiten die onnet kombuis en badkamer, toe u op ons terugvoer versoek terugvoering gegee het die eerste maal nie. Jammer vir die slegte ervaring.

Leeupoort Cottage 826
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterstraat 826, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi-distrik, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE5AVE2gmfIR36YjhW1U4jSZbHJeIwpvFSQJFk9LeAf9DK7tziN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 826 Aster Street Leeupoort Vakansie Dorp 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.924094 27.641352
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!