Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Plaashuis

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Leeupoort Plaashuis is 'n ruim selfsorghuis in die Leeupoort Vakansiedorp, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n boswegbreek. Dié bosveld-juweel skuil tussen die Waterberge waar daar volop wild met die berge in die agtergrond gesien kan word.

Die huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en 'n wasbak, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n waaier. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer is buite op die stoep en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n Fuchs-sesplaatstoof uit die 60's met 2 oonde, 'n yskas, kisvrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die groot stoep buite het 'n ingeboude braai-area en 'n vuurput vir 'n bosveldbraai. 'n Jacuzzi wat met sonkrag aangedryf word is ook beskikbaar. Besoekers het toegang tot die 823 ha-natuurreservaat van 07:00 tot 18:00 waar hulle kan stap, fietsry of die area met 'n voertuig verken. 'n Restaurant, winkel, drankwinkel en swembaddens is in die dorp beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Leeupoort Plaashuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Leeupoort Plaashuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
  • Gaste dink Leeupoort Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e857be6e7c817eac37a432504f7d1f8299775804020ec6aae481e79433040feaf70dec4673aeb8c54758113977220003a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 9) 35 5 1 5 343 Disa Paadtjie Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.925111747357 27.636583042315