Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuriet Gasteplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Leeuriet Gasteplaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michael W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A rustic century-old farmhouse being restored gave us a wonderful insight.

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, peaceful, clean and beautiful! Highly recommend.

Such a lovely comfortable stay in a tastefully decorated original farm house. Great Karoo hospitality and plenty of space to walk and enjoy the fresh Karoo air, big skies and great birding too! We enjoyed beautiful Karoo lamb from the farm on our braai, with a view of a beautiful sunset and later, a sky full of stars. A memorable stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir iemand wat wil wegkom van die stad se gewoel. Vriendelik ontvangs.

Gas toerusting maak jou onafhanklik van Eskom. Geen internet en selfoon sein is net 'n bonus op totale wegbreek van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier in die groot plaashuis.

Tina het ons dadelik tuis laat voel en sy en Jacques het graag hul kennis van die omgewing met ons gedeel. Die huis is baie goed toegerus en ons het aan niks tekort gehad nie. Sal vir seker weer by Leeuriet oorbly as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blomme besoek.

Tina & Jacques is die mees gasvrye mense. Hulle het ons met ope arms en harte ontvang. As jy opsoek is na 'n wegbreek, dan is Veldhuisie vir jou. Perfek vir 2 mense, hier sal niemand jou pla nie. Geen opvangs wat beteken jy skakel behoorlik af. Ons het dit gebruik as 'n basis vir blomme kyk in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasatmosfeer.

Het in Springbokhuisie tuisgegaan. Heerlik ruim met alles wat nodig is. Die dubbelbed kan gerus stywer wees, want ons het pal na die middel bly rol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuriet Gasteplaas se terugvoer

Goeiedag Margaret

Baie dankie vir jou terugvoering, jy moet ons beslis verwar met ander plekkie, ons het Veldhuisie goed toegerus en met redelike nuwe Cloud 9 Matras.

Groete

Tina

Leeuriet Gasteplaas
Annie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, veral nou in blomseisoen.

Heerlik gekuier in die rus en vrede van Leeuriet. Pragtige plaas. Braaiplekke agter op die stoep, heerlik beskut, kon lekker daar kuier ten spyte van die koue. Tina is 'n gawe gasvrou, sommer met inligting van die omgewing ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas, gasvrye eienaars.

Oupa se huise is gerieflik ingerig met als wat noodsaaklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Manda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Was interessant, kan doen met 'n bankie of stoele vir buite sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gigi D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gigi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very very cold (No heater nor doors in rooms and leaking roof).

New establishment and has "teething problems" which is understood and should thus be priced a lot cheaper! Also no Wi-Fi or cell phone reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met vriende

Netjiese, stil verblyf naby blomme.

Tina is gasvry en gaan uit haar pad om in ons behoeftes te voorsien. Dis veilig op die werkende plaas. Die plaaswerkers is vriendelik. Dis 'n groot plaashuis met sonkrag. Ek is langer as 1.8 m en slaap ongemaklik op 'n bed met 'n hoë voetenent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Veldhuisie is nie vir die winter nie.

Ons het die Veldhuisie bespreek wetend dit het 'n buite-badkamer. Ons het baie gehou van die ou huisie met nog die vuurherd binne. Stofie met lekker groot yskas en goeie bed, maar, die badkamer - skadu-netdak en seile twee kante. Ons eerste dag was stormagtig met sterk wind en reën en dit was natter in die badkamer as buite. Dit is net nie bruikbaar in slegte weer nie. Regtig jammer, want ons was mal oor die afsondering en die stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuriet Gasteplaas se terugvoer

Goeiedag Wessie

Baie dankie vir jou terugvoering, ons sal beslis aandag aan die badkamer se dakkie gee, dit is in die beplanning, jammer vir die ongerief.
Die huisie is deur die voorgeslagte gebruik om te oorwinter voordat Oom Jan Strauss dan weer met sy trop skaap Boesmanland toe getrek het vir die somer.

Groete

Tina Strauss

Leeuriet Gasteplaas
Kobus L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met vriende

Stil en rustig.

Tina het moeite gedoen om seker te maak dat alles reg was tydens die 2 dae wat ons daar tuis was. Baie dankie vir jou gasvryheid, Tina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met vriende

Ons het die verblyf by Leeuriet baie geniet.

Die huis is skoon en netjies en ruim en het alles wat mens nodig kan hê. Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang en ons sou graag nog langer wou bly. Ons beveel Leeuriet aan vir een en almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier op die plaas. Dankie aan Jacques en Tina vir hulle gasvryheid.

Die plaashuisie is pragtig gerestoureer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Authentic farm stay in the perfect setting.

House is well equipped and the combination of solar, gas and generator energy caters for all one's needs. The location is within easy reach of all the must see attractions in the Nieuwoudt area and would be special at any time of the year and not just the flower season. Highly recommended. Being able to walk in the veld on the farm enabled one to experience the environment in the best way possible.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens D

Baie lekker.

Vriendelik ontvang. Huis was baie netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Die sonkragstelsel en hoe om daarby in te pas het 100% gewerk en geen ongemak of probleme gegee nie. Tina en Jacques is werklik aangename mense. Ek sien uit na julle kampplek wat gereed moet wees teen volgende blommeseisoen.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith R

Well-equipped and spacious.

The Leeuriet house is well-equipped and very spacious. We were able to go for walks on the farm. It was far enough off the road to feel like a farm stay but close enough to Nieuwoudtville to make visiting the spring flower attractions easy.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, groot plaashuis.

Ons is vriendelik ontvang deur Tina wat ook deurgaans uit haar pad gegaan het om ons op hoogte te hou van waar om blomme te gaan kyk. Gerieflike groot plaashuis met pragtige antieke meubels. Ons het die plaasgevoel baie geniet en sou graag langer wou gebly het. Sal weer kom kuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham K
Saam met vriende

We enjoyed our stay on the farm. Very peaceful.

House on solar power. Generator power from 18:30 to 21:30 and on morning of our departure for ladies to use a hair dryer. Good amount of crockery and cutlery. Bed in main bedroom not comfortable.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thersia C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plaaskuier wat gerus langer as oornag kan wees.

Jacques en Tina is hartlik en gasvry. Alle geriewe is beskikbaar, skoon en netjies. Leeuriet is beslis ook 'n gesinsbestemming.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P
Saam met vriende

Baie goeie verblyf!

Dit is die ideale verblyf vir 2 of 3 paartjies. Uitstekende kombuis en kamergeriewe. Heerlike spasie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Wonderlik! Wens ons het langer gebly.

Groot, ruim en pragtige huis. Baie spasie en vriendelike mense. My seun het in die hoofhuis se tuin gaan sit en werk aangesien hy internet nodig gehad het. Die feit dat ons geen sein by die huis het nie het ons nie gepla nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S
Gesin met tieners

Vrede rustigheid en kalmte.

Het die verblyf terdee geniet, alles was skoon en gerieflik. WiFi is egter beperk en net by die hoofhuis beskikbaar so indien dit belangrik is vir mense, mag dit 'n probleem wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelle C
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, rustig. Heerlike skaaptjops.

Die gastehuis is baie netjies en skoon en daar is als wat jy benodig. Die eienaars het heerlike skaaptjops en wors voorsien soos ons vooraf gereël het. Die ingang na die plaas is net nie baie duidelik sigbaar van Calvinia se kant af nie want daai pad is redelik besig en mens kan nie te stadig ry nie, nietemin ons het dit raakgesien toe ons verby dit gery het. Baie dankie vir die goeie verblyf! Ons sal julle graag weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R
Gesin met tieners

Netjiese, skoon en rustige plaashuis om by te ontspan na 'n lang reis.

Vriendelike gasvrou en gasheer. Slegs solar krag en geen selfoonseine nie, wat 'n heerlike breuk van die gejaagde stadslewe gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede in plaashuis vol atmosfeer.

Ons het heerlik oornag in die keurig gemeubileerde plaashuis. Alles wat nodig is daar, top, netjies en skoon. Goeie basis om wonderlike natuur in omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuriet Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle in die toekoms weer.

Leeuriet Gasteplaas
Malinda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Malinda S
Saam met vriende

Gerieflike, skoon huis maar sonkrag laat dit soos 'n koshuis voel met ligte uit 9 uur.

Ons het lekker tuisgegaan, maar het gesukkel met die GPS-koördinate wat ons op 'n ou pad geneem het en ons 40 km verkeerd laat ry het voor ons omgedraai het en besef het ons ry verkeerd. Die sonkrag moet opgegradreer word sodat daar altyd krag beskikbaar is vir gaste en daar nie beperkings daarop is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuriet Gasteplaas se terugvoer

Ons is so jammer vir die ongerief, krag probleem was tydelik en is opgegradeer met nuwe stel batterye.
Lekkeslaap dui ons ligging baie mooi aan op die kaart en ons is net langs die R27, net 1,5kg vanaf R27 tot by gastehuis.
Ons hoop om julle weer te sien, sal graag wou hê julle ervaring moet beter wees.

Leeuriet Gasteplaas
Diane Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane Z
Saam met vriende

Very relaxing.

Clean and Covid-safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B
Saam met vriende

Heerlik gekuier

Rustige atmosfeer. Vriendelike mense. Sal beslis weer gaan. Sal bly wees as daar WiFi kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, karaktervolle huis en baie vriendelike mense, 'n heerlike kuier.

Dit is die ideale oorstaanplek vir 'n Namakwaland reisiger. In die natuur, op die plaas - met alles wat 'n mense nodig het. Dankie vir die warm kaggelvuur op die koue nat aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier en oornag op Leeuriet. Pragtige antieke meubels het 'n besondere atmosfeer aan ons kuier verleen.

Netjies, vriendelik en kan Leeuriet aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nan K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker daar gebly. Kan dit aanbeveel.

Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susann S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en egte boeregasvryheid.

Netjiese en aangename oornagverblyf of dalk vir 'n paar dae se kuier om die stilte en plaaslewe te geniet. Ons maak weer so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieke S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en sterre!

Ouma se ou wêreldse huisie, met plek vir baie. Lekker oorslaap tussen Noord-Wes en Kaapstad. Sal 'n heerlike blommekyk-basis wees, absoluut sentraal. Ons gaan beslis probeer terugkom vir vanjaar se beloofde skouspel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuriet Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie, so bly julle het verblyf geniet in Ouma Hannie se huisie. Ons glo vanjaar sal Hantam sy kleure wys met die mooiste blomme.
Groete
Strauss'e van Leeuriet

Leeuriet Gasteplaas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Leeuwenriet Plaas, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA288135acd7330b3c28769cb813e3a35a2b0cb1ebca1fffe1464d5594e354627999a4c1968a68a75611745e6fb6e2082f2a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Off the R27 Leeuwenriet Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.476833333333 19.33175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem