Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwberg Gastehuis

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeuwberg Gastehuis bied gerieflike kamers in 'n historiese plaashuis 26 km vanaf Bloemfontein.

Gaste kan tussen kamers met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en driekwartbeddens kies. Verwarmers word in die winter voorsien en die kamers maak gebruik van gemeenskaplike badkamers met storte.

Die kamers deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Daar is ook 'n binnebraai-area en gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. Gaste kan in die sonkamer of sitkamer met 'n kaggel ontspan. Albei leefareas het TV's.

Die groot tuin het 'n swembad en gaste kan van die braaigeriewe en boma gebruik maak. Parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. 'n Elektrisiteitkaart met R100 op word voorsien en hout is beskikbaar teen ekstra koste.

Leeuwberg Gastehuis is ook 'n Tweede Wêreldoorlog-museum en gaste kan ontbyt by die Onze Rust Restaurant op die plaas langsaan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Leeuwberg Gastehuis
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Gaste dink Leeuwberg Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU713E1BXbflwn07daN5eWycsVaQlDfDhkoyluw9601Wm8jHn3N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm Leeuwberg Off the N1 9325 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.280043212088 26.159939750501