Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwenbosch Shearers Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amakhala Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeuwenbosch Shearers Lodge is in die Amakhala Wildreservaat langs die N2 tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Makhanda (Grahamstad) geleë. Shearers Lodge bied die ideale beginpunt vanwaar gaste die omliggende omgewing van die Oos-Kaap kan verken. Addo-olifant Nasionale Park is net 30 km ver, die 1820 Setlaarsmonument in die historiese Makhanda (Grahamstad) is net 30 minute se ry op die N2-hoofweg, en die Born Free Predator Rehabilitation Centre is net 10 minute vanaf die Leeuwenbosch-hek af.

Verblyf word aangebied in 4 kontemporêre suites met stoepe in die skadu wat oor die rustige tuine uitkyk. Elkeen van die suites het slaapplek vir 2 volwassenes en die spesiale gesin-suite het 'n slaapbank wat as 'n ekstra bed ingespan kan word - perfek vir 'n gesin-safari.

Leeuwenbosch Shearers Lodge bied 'n huislike Oos-Kaapse ervaring en sluit aandete en ontbyt in. Wildritte in die Amakhala Wildreservaat kan teen ekstra koste bespreek word. Die pragtige strande van Kenton-on-Sea en Port Alfred kan maklik bereik word vir 'n dag op die strand.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Leeuwenbosch Shearers Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Amakhala Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Gaste dink Leeuwenbosch Shearers Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amakhala Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNDc5MmU4LWNhYTItNGE5Yy05N2Q4LTBiMDAxYWRlNGE4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Amakhala Game Reserve Paterson 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.534608888889 26.069468333333