LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leeward Cottage | LekkeSlaap
+11

Leeward Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lee-singel 21, Thesen Islands , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leeward Cottage is 'n goed toegeruste selfsorgkothuis in Knysna op die rustige residensiële landgoed Thesen Islands. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en beheerde toegang. Daar is 'n rits interessante winkels en restaurante.

Leeward Cottage het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, stoele, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea lei na 'n patio met 'n tafel en stoele. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Leeward Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Lee-singel 21, Thesen Islands , Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lee-singel 21, Thesen Islands , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbruDl1wNzyvmpi0dRqARbODFcjXprnZOQoC23suiJ4bDSow3AI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) 21 Lee Close Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.045871143686 23.057891811304
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!