Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeward Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 36 resensies vir Leeward Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Harry S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing en rustig.

Ons verblyf was baie aangenaam en rustig, alles het gewerk en die plekkie was mooi skoon, dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Enkelreisiger

Ek het my verblyf geniet.

Ek het my verblyf van 10 dae daar geniet. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het baie lekker daar gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha M
Saam met vriende

Gebruik die plek 2 keer per jaar. Was heerlik om daar vakansie te hou.

Ek dink die buitekant kort bietjie aandag. Die hout is verweer en dek gevaarlik met los planke. Maar binne is als reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha M

Baie netjies en skoon. Het al paar keer hier oorgebly.

Baie oulike plekkie en waarde vir geld. Sal beslis weer terugkom. Als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld, skoon en meer as wat ek verwag het.

Ek sal Leeward Lodge aanbeveel vir almal wat belangstel. Dit is baie naby die see en vir die prys het ek baie minder verwag. Baie lekker gebly en kon lekker rustig bly vir die 4 dae.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Schalk. Dit was lekker om jou hier as 'n gas te he. Ek hoop ons sien jou gou weer!

Leeward Lodge
Bertha M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha M

Was voorheen ook daar. Sal dit beslis weer bespreek.

Die grootte en ligging is perfek. Netheid ook baie skoon. Sal beslis aanbeveel. Gasvrou baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Bertha. Dit was lekker om julle weer hier te hê. Ek hoop ek sien julle gou weer.

Leeward Lodge
Ann C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and enjoyed chatting with Mari.

Shall probably visit again, when allowed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia F
Gesin met klein kinders

Lieflik.

Baie veilig, goed ingerig en lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jullle hier te hê.
Kom gerus gou weer

Leeward Lodge
Yolandi C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was saam met my man en ons mammas ingeboek.

Was vreeslik lekker. Alles was netjies en perfek vir ons tydjie daar. Ligging is great vir wynroetes, Kaapstad toe en sommer net lekker naby Melkbos en Blouberg is 10 min weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor. Dit was ñ voorreg om julle hier te hê. Kom gerus weer!

Leeward Lodge
Marinda S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, ruim woonstel.

Ons was vriendelik ontvang en die eienaars het moeite gedoen om ons te gemoed te kom met ons aankoms en om ons waentjie veilig te stoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer Marinda. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Leeward Lodge
Elsabe H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Gesin met tieners

Rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne C
Enkelreisiger

I had an awesome time at Leeward Lodge!

I’ve enjoyed every moment of my stay at Leeward Lodge and Mari was a great host. The place had everything needed to make your stay as comfortable as possible!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Thank you for the positive feedback Daphne. I hope we will see you again soon!

Leeward Lodge
Madelein V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V
Enkelreisiger

A true hidden gem!

Mari and "Skoonlief" are lovely hostesses! Beautiful apartment and a comfortable walk to the beach and OK Minimart. Definitely recommend Leeward Lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou hier te ontvang.

Ek hoop jy kom kuier weer op Melkbos!

Leeward Lodge
Babs K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs K
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies, vriendelike diens.

'n Baie gerieflike, ruim en netjiese vakansiehuis naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Hi Babs,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop ek sien julle weer in die toekoms!

Leeward Lodge
Gustav B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav B
Enkelreisiger

Aangenaam en veilig, gerieflik en bekostigbaar.

Leeward Lodge is 'n gerieflike bekostigbare verblyfopsie. Dit bied meer as die basiese en voel soos 'n home away from home. Mari is 'n vriendelike gasvrou en staan altyd gereed vir bystand. Ek het heerlik daar vertoef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou weer by Leeward Lodge terug te verwelkom.

Leeward Lodge
Elsibe W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsibe W
Gesin met tieners

Wonderlik en vir seker die rustigheid wat ek verlang het!

Akkommodasie as jy wil wegbreek van die stad se lawaai en die pragtige tuin was 'n bonus om rustigheid te verseker. Die eienaar was uiters vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Hallo Elsibe. Dankie gie die positiewe terugvoer.Dit was soo lekker om gaste soos julle hier te hê. Dankie ook dat julke alles so skoon en netjies agtergelaat het. Ek hoop die Stellenbossers kom kuier weer!

Leeward Lodge
Joeline V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Joeline V
Saam met vriende

Onveilige boustruktuur en nie baie skoon nie.

Houtdek onveilig. Het my been beseer toe een van die planke onder my gebreek het Saterdagoggend. Houttrap se relings albei los en die derde trap van bo is ook los. Boonste verdieping se vloer is ook nie stewig nie. Huis kort dringend werk. Iemand gaan nog lelik seerkry daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Ek ontken dat die huis onstabiel en onveilig is en hierdie klagte is nog nooit deur enige iemand anders genoem in die afgelope 15 jaar van bedryf nie. Dit is vir my opmerklik dat julle die eerste gaste is wat 'n spoor van gebreekte meubels en struktuur agtergelaat het; 'n dek plank wat gebreek is, die basis van 'n bed wat gebreek is, 'n eetkamer stoel met 'n gebreekte poot en 'n stortdeur wat losgeruk is. Dit is duidelik dat Leeward Lodge se fasiliteite en struktuur nie vir julle opgewasse was nie. Verder voel ek die die kneus wat jy opgedoen het na jy my dek gebreek het, beswaarlik 'n ernstige besering is.

Dit is ook opmerklik dat die gradering wat Joeline al die aspekte gee ook nie deur enige ander gas se gradering ondersteun word nie. 'n Groot persentasie van ons besigheid bestaan net uit gaste wat terugkeer omdat hulle uiters tevrede was met die fasiliteit. Soos altyd is enige gas baie welkom om die eenhede te kom inspekteer of iemand te stuur om daarna te kom kyk voordat hulle 'n bespreking maak.

Die eenhede word skoongemaak deur 'n skoonmaakdiens wat spesialiseer in gastehuise en die beddegoed word deur 'n professionele wassery gewas. Ek het nog nooit nodig gehad om oor hulle dienste te kla nie.

Leeward Lodge
Chissy J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chissy J
Saam met vriende

Baie lekker gesellig.

Dit was baie lekker. Dit raak net baie koud in die aand. Ons het baie lekker gekuier in die rustige gebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, dit was lekker om julle hier te kon huisves. Ek hoop ek sien julle weer in die toekoms!

Leeward Lodge
Carel P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P
Gesin met tieners

Uitstekend, vriendelik, baie ruim en netjies.

Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit was baie netjies, ruim en veilig. En naby baie plekke wat 'n mens kan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering, Carel. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop ek sien julle weer as julle in hierdie rigting kom.

Leeward Lodge
Theresa V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Gesin met tieners

Bekostiigbaar en gerieflik.

Ons het heerlik gekuier by Leeward Lodge. Die eenhede is ruim, veral vir gesinne of groepe. Goed geleë as jy Melkbosstrand, Bloubergstrand, Kaapstad en roete na Houtbaai wil besoek. Die eienaar is baie vriendelik en sy het ons baie hartlik ontvang. Die wasmasjien en tuimeldroër in die eenheid was 'n pluspunt aangesien ons vir 19 dae getoer het. Ons het vir 'n week in Leeward Lodge gebly en nog steeds kon ons nie alles doen wat ons beplan het vir Kaapstad en die nabye omgewings nie. Ek sal Leeward Lodge beslis aanbeveel vir gaste wat smag na goedkoop en bekostigbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Beste Theresa,

Dankie vir die positiewe terugvoer, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Dankie ook vir julle samewerking met Kaapstad se water krisis! Ons waterverbruik vir die tydperk van jul verblyf was nog binne die perke soos deur die stadsraad gestel, so julle het beslis jul kant gebring.

Leeward Lodge
Joan H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Joan H
Saam met vriende

Ons het 'n aangename verblyf gehad in Leeward Lodge.

Geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duggy S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duggy S

Baie gemaklik, heel rustig en vreeslik goed toegerus.

Ek en my gesin was aangenaam verras. Ons het regtig lekker gebly by Leeward Lodge. Mari het ons hartlik verwelkom en ons het met die intrapslag 'n hond uit 'n bos uit begin gesels. Ons kon nie meer welkom voel nie. Die eenheid is pynlik netjies en skoon. Daar is aan alles gedink. Jy moet letterlik net jou skeersakkie en klere bring. Die beddens was gemaklik, daar is oorgenoeg kussings en die kombuis het alles wat jy nodig het. Ons het familie wat naby bly en ons kon met trots hulle nooi vir koffie. Ek het die rustigheid en privaatheid baie waardeer. Mens kan regtig afskakel. Die lodge was ook ideaal geleë vir my. Ek kon elke dag heerlik gaan draf. Melkbos voel baie veilig en mens is loopafstand van die strand. Persoonlik kan ek dit baie sterk aanbeveel, veral as jy 'n gesin is. Duisend dankies Leeward Lodge. Ons sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Beste Duggy,

Vreeslik baie dankie vir die wonderlike woorde. Dit was 'n plesier om julle familie hier te hê. Ek moet julle ook bedank dat julle die plek so skoon en netjies agtergelaat het. Julle is beslis model gaste.

Ek hoop regtig ek sien julle gou weer by Leeward Lodge

Leeward Lodge
Anelle D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle D

Gemaklik en het alles daar wat jy nodig het.

Ons het getrou en het verblyf vir van die gaste gesoek vir die naweek. Daar is DStv en selfs ’n strykyster en strykplank. Alles wat jy nodig het vir so ’n naweek. Rêrig baie lekker en naby die see, wat meer wil mens hê. Wens net ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Goeiedag,

Dit was lekker om die manne en ander gaste hier te ontvang. Ek glo alles het goed verloop met die troue. Julle moet beslis vir 'n naweek bespreek en net kom rus as daar nie 'n troue is om te reël nie!

Leeward Lodge
Hettie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Ons 4 familielede het heerlik en veilig gebly by Leeward Lodge. Mari Lee die eienaar het ons verwelkom en ons het tuis gevoel in die huis wat toegerus is met alles wat jy nodig het. Daar is geen see-uitsig nie, maar is naby die R27 en verskeie winkelsentrums en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Hallo. Dit was lekker om julle hier te hê. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.!

Leeward Lodge
Saskia D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Saskia D
Gesin met tieners

Not clean.

The aparment isn't clean. Everything is a little sticky!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Good day,

Thank you for your feedback.

The allegation that the unit is not clean is one fact that I have to vehemently deny. The units are cleaned by myself and not a cleaning service that could be accused of bad service. Previous ratings have given us 5 stars for cleanliness. I find it strange that the client did not voice this complaint while they were staying here as I could then investigate the allegation.

Leeward Lodge
Tracy J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy J
Saam met vriende

Dit was lieflik.

Leeward lodge is 'n netjiese en gemaklik plek. Ek sal definitief weer wil terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie Tracy, ek is bly julle het lekker gebly. Ek sien daarna uit om julle weet hier te hê.

Groete,
Mari

Leeward Lodge
Suzanne L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne L
Saam met vriende

Lekker gekuier met vriende.

Baie gerieflike plekkie, die badkamer is lekker ruim en plek is goed toegerus. Mari is 'n baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gekuier Suzanne. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Leeward Lodge
Annie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie L
Saam met vriende

Tuis gevoel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die gawe resensie, Annie. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop ons sien julle weer. Mari

Leeward Lodge
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerene L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerene L
Saam met vriende

It was a pleasant stay with all the facilities.

Near the beach. DSTV was a bonus to watch rugby. The furniture is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Baie middelmatige verblyf.

Melkbosstrand is altyd 'n wenner, het nie veel om oor die verblyf te sê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Malinda D
Saam met vriende

Aangenaam.

Het lekker gebly, aangename plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dit was lekker gewees om julle hier te hê. Ek hoop ons sien julle gou weer!

Leeward Lodge
Johan H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Ongelooflik, gemaklik en ongelooflike diens en mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Johan. Dit was lekker om jou en jou gesin hier te hê. Jammer volgende Desember is nou al bespreek maar ek hoop ons sien julle gou weer.

Leeward Lodge
Stephne J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne J
Saam met vriende

Verblyf was ongelooflik lekker!

Hiermee wil ek u net meedeel dat ons die verblyf goed gevind het. Die plek was goed in gerig en naby alles. Ons het dit baie geniet en ons sal beslis weer terug gaan. Marie-lee was baie gasvry en behulpsaam. Nogmaals dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeward Lodge se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Stephne! Dit was lekker om julle hier as gaste te hê!

Leeward Lodge
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Partridge Place 7, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyYmYyODJhLTBhMjEtNDJiNC04YzFlLWMxNjgyNzA0ZGZhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 7 Partridge Place Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.699895537045 18.444721690807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem