Leeward View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leeward View bied selfsorgverblyf in 'n ateljee op die rustige residensiële landgoed Theseneiland in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer en daar is 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Leeward View beskik oor 2 ateljees - 'n boonste en 'n onderste eenheid. Dié eenhede word net aan 1 groep of 'n gesin van 6 op 'n slag verhuur.

Die boonste ateljee het 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg. Die sitkamerarea het 'n platskerm-TV en bied toegang tot 'n balkon met stoepmeubels en lieflike uitsigte.

Die onderste eenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en die leefarea bied toegang tot 'n dek met stoepmeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Leeward View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leeward View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za