LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leeward Waterway on Thesen Islands | LekkeSlaap
+20

Leeward Waterway on Thesen Islands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeward Island L4, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Leeward Waterway on Thesen Islands is 'n goed ingerigte, ruim vakansiehuis wat oor die waterweë van dié rustige residensiële landgoed van Thesen islands in Knysna uitkyk. Die Thesen Islands Landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer, sowel as verskeie interessante winkels en restaurante.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, 5 badkamers, 'n kombuis en eetarea, en 'n sitkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n dubbelyskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien in. Die eetarea beskik oor 'n dakwaaier en 'n groot etenstafel met 10 stoele. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met DStv. Die sitkamer bied toegang tot 'n onderdakpatio met buitemeubels en braaigeriewe.

Die huis het ook 'n swembad, 'n houtdek met buitemeubels en uitsigte oor die waterweë. Ook, die huis het sy eie jetty.

Slaapplek

’n Bespreking by Leeward Waterway on Thesen Islands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Leeward Island L4, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeward Island L4, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YjU3YzkxLWY3YWYtNDc2MC1hMTUyLTE5ZWM0MWZhMTRmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 750  per nag (plek vir 10) L4 Leeward Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.045916 23.058447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!