Bela-Bela Akkommodasie by Lehele Private Game Lodge | LekkeSlaap
+15

Lehele Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R516 Rooiberg Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lehele Private Game Lodge bied selfsorgverblyf en is in die Mabalingwe Natuurreservaat se Itaga-kamp geleë. Die lodge het slaapplek vir 8 gaste en is naby die Zebula Gholflandgoed, Elements Privaat Gholflandgoed en Mabula geleë.

Dié dubbelverdieping-lodge beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met die nodige toebehore om maaltye te kook.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die leefarea lei na 'n balkon wat reg rondom die lodge strek. Die balkon het 'n braai-area op die boonste verdieping en lei af na die dek. Die dek het 'n swembad wat met 'n net bedek is en 'n uitsig oor die reservaat bied.

Die lodge het 'n toegewese selfry-wildkykvoertuig wat teen 'n ekstra koste per dag gehuur kan word. Die oord spog ook met verskeie geriewe en doendinge, soos wildritte, wildkyk terwyl jy perdry, koue en warm swembaddens en 'n buitelug-spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Lehele Private Game Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R516 Rooiberg Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R516 Rooiberg Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw7s5wTAnPJyAQ6NqMl4BCByV9gBae93o6DyMHDBAz1VuGInBgF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 450  per nag (plek vir 8) R516 Rooiberg Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -24.8495443 28.0425229
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za