Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leighwood Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 41, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leighwood Lodge is 'n elegante Georgiaanse-styl boetiek-gastehuis in die rustige woonbuurt, Parktown-Noord in Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na sentrale verblyf met toegang tot die stad en die noordelike voorstede.

Die gastehuis is in 'n pragtige tuin en bied ouwêreldse bekoring met 'n moderne, kontemporêre kinkel. Die verblyf is met skakerings van vanilla, vla, heuning en amandel versier. B&B-verblyf word in 7 gastekamers gebied wat 'n uitsig oor die lowerryke tuin bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n ekstra lang bed en 'n sake-area wat as werks- en ontspannings-area dien. Elke kamer het 'n yskassie, 'n TV met 18 kanale, lugversorging, ondervloerverhitting en verhitte handdoekrelings.

Leighwood Lodge bied 2 gemeenskaplike leefareas in die hoofhuis: die formele sitarea het 'n rustige, sonnige area en die informele sitarea het gemaklike leunstoele en verskeie boeke. Die swembad is naby die voordeur en daar is 'n beskutte patio.

'n Vol ontbyt word daagliks vanaf 06:30 bedien en 'n Banting-ontbyt is beskikbaar op versoek. Sakegeriewe sluit WiFi, fotokopiëring-, skandering- en faksgeriewe, en 'n daaglikse skoonmaakdiens in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Leighwood Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • 2de Laan 41, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Leighwood Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 41, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA551024a61fe782c008388cafa6cbac793df983f672cacb118bcdc83d0be42380db42224f80f9e3aeeddbe2616fa70ac4bd8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 41 2nd Avenue Parktown North 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.140890268581 28.031367813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem