Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leipzig Country House

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Leipzig Country House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie Y - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie Y
Gesin met tieners

Great.

Was a beautiful setting and stunning accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leipzig Country House se terugvoer

Dear Jackie,

Thank you for taking the time to review us. We enjoyed hosting you at Leipzig Country House!

We look forward to seeing you again.

Leipzig Country House
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christene D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christene D
Enkelreisiger

Baie gemaklik en lekker.

Ek was dankbaar vir 'n warm bad, veiligheid en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leipzig Country House se terugvoer

Liewe Christene,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly dat U ons mooi omgewing geniet het en hoop om U binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Leipzig Span

Leipzig Country House
Marie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie W
Besigheidsreis

Wonderful place to stay in.

Great place with amazing service. The manager went out of her way to make our stay good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leipzig Country House se terugvoer

Good day, Marie.
Thank you for taking the time to write a review about your stay at Leipzig Country House.
We are thrilled that you enjoyed your stay. We will pass the compliments to our staff.
Have a lovely day,
The Leipzig Team

Leipzig Country House
Marianne V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Take a look at an unforgettably beautiful place.

This vineyard is on a stretch of dirt road, but the result when you arrive is perfect. The hospitality of the staff was superb and everything was well organized. We also had the 3 course dinner and that was delicious. The rooms were clean and large. We enjoyed this stay. The pool was lovely for a dip on a hot day. It is open from 08:00 to 21:00, so you could swim before breakfast. Delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leipzig Country House se terugvoer

Good morning Marianna

Thank you for taking the time to write a review about your stay at Leipzig Country House.

We are thrilled that you enjoyed your stay and our swimming pool, perfect for the South African summer days. We will pass the compliments to our staff.

Have a lovely day,
Leipzig Team

Leipzig Country House
Ted A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ted A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Something different.

Room is quite basic, with luxurious linen and towels. It was well appointed in the vineyards, comfortable and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leipzig Country House se terugvoer

Good morning Ted,

Thank you for your review and time spent at Leipzig Country House.

Kind regards,
Leipzig Team

Leipzig Country House
Jeremiah M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jeremiah M
Besigheidsreis

Not happy.

There were no cupboards in your room and had to live out my suitcase. My dinner reservation was also not held up. As I received an email stating that they needed to contact me regarding my dinner arrangement. No one contacted me. I needed to go back into town to get dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leipzig Country House se terugvoer

Dear Jeremiah,

Thank you for your review.

Kindly note you did not make any dinner reservations with us. In the reservation confirmation email, we asked if you would be joining us for dinner but did not receive any communication from you. We stated in the email that we need 24-hour notice should you decide to dine with us.

Also upon your arrival and departure, we did inform you that we do not have a restaurant on the premises.

We spoke to Christine and asked whether you will be dining with us and your direct number but instead, we received numbers for a Rika and the driver in which no one communicated with us for a dinner reservation.

In the room you reserved there is a cupboard and extra hanging space for your clothes.

For any future bookings, we will confirm with you directly should you require dinner services in order for your stay to be enjoyable and memorable.

Regards

Leipzig Country House
Nic Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Het baie lekker gekuier. Hulle baie moeite gedoen om aandete te voorsien. Dieëtvoorkeure ens. is geakkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, maar paar dinge kort aandag.

Die plaas is in 'n baie mooi area. Die ontvangs diens en restaurant diens ook baie goed. Fasiliteite (veral storte) en kamer uitsigte kan verbeter word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Besigheidsreis

Pragtige en rustige omgewing.

Wat 'n pragtige plek, met die mooiste uitsigte. Vriendelikste personeel. Lekkerste kos en veilige akkommodasie. Die opvangs en WiFi in die kamer waar ek geslaap het was net baie sleg, sal nie aanbeveel as jy daar oornag en remotely werk nie. Ek kon wel in hul kelder sit in werk met sterk WiFi-opvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en lekker rustige plaasomgewing.

Baie geniet en lekker rustige plaasomgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Met jou aankoms word jy so verwelkom en alles is gereed vir jou verblyf, word rond gewys dat jy nie anders kan as om welkom en tuis te voel nie.

Baie lekker gekuier. Was ingelig oor doendinge in die omgewing. Maaltye is goed voorberei en baie kreatief voorgesit. Personeel maak deurentyd seker jy is nog tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint G
Besigheidsreis

Beautiful, picturesque estate.

Warm and friendly staff that made us feel right at home. The rooms are tastefully decorated and spacious - equipped with everything you would need. The 3-course meal was phenomenal - from the presentation down to the taste. Delicious wines and a stunning tasting room and experience. Would highly recommend it. Katea het wynproe onvergeetlik gemaak en Lee, Shandré en ander personeel ons professioneel behandel met vriendelike diens. Aangenaam verras en sal Leipzig ongetwyfeld aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, uitkyk oor die berge, dis regtig baie mooi.

Die sjef gee uitstekende, lekkerste kos. Baie plekke kan by haar kom leer. So bly ons het daar geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ou geboue, rustig en heerlike kos!

Ons het in 'n baie ou gebou geslaap, wat baie besonders was, maar het 'n elektriese kombers op die bed gemis. Verder was alles uit die boeke en die kamers pragtig. Die kok het haarself oortref met aandete en die ontbyt was ook heerlik. Shandré het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Besigheidsreis

Rustig, pragtig en baie vriendelike mense.

Sal so bietjie opknapwerk doen aan die huis, maar verder, uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie fantasties gewees.

Leipzig is n baie wonderlike mooi plekkie....mens voel veilig. Ek sal enige een aanbeveel om die plekkie te Gaan besoek...beslis n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, lekker kos en mooi natuurskoon.

Ons het Leipzig besoek tydens ons wittebrood. Ons was vreeslik bederf gewees. Dit was lekker om op hierdie rustige wynplaas te kon ontspan. Hulle kos is heerlik, probeer gerus hulle driegangmaal-aandete en hul wyne daarmee saam. Ek sal Leipzig enige tyd aan beveel sou jy opsoek wees na 'n rustige en kalm atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing, stil en rustig.

Leipzig is 'n baie mooi plaas. Die kamers en leefarea is ruim en netjies. Die ontvangsdame was vriendelik en behulpsaam. Die plaas is stil en ideaal vir mense wat 'n bietjie wil wegbreek van die gejaagde stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk U - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Uitstekende verblyf en baie goeie behandeling in rustige omstandighede. Net een verbetering kan aangebring word: Een oopmaakvenster per kamer met diefwering sal welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing!

Heerlik gebly in 'n prentjiemooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlin H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Caitlin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely overnight stay in the Nuy Valley - fantastic location and meal was excellent.

We had a lovely one night stay at Leipzig Country House in the Bridal Suite. We enjoyed a wine tasting on arrival with Alida and chose to dine at the venue - was fantastic! We enjoyed a run through the vineyards the next morning before a simple breakfast on check out. Our room was very comfortable and would highly recommend Leipzig to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het die warmste welkom gekry. Die mense daar is almal so vriendelik en behulpsaam. Ons het so tuis gevoel. Sal definitief weer gaan en almal daarheen verwys. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuli S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli S
Besigheidsreis

Het geen woorde. Alles was perfek.

Definitief 'n plek om aan te beveel. Wow, alles was beeldskoon en perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leipzig Country House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg om van ons gaste te hoor en te weet hoe hulle dit ervaar het. Ons hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer. Alles van die beste, leipzig Span

Leipzig Country House
Dina D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Kan dit beslis aanbeveel.

Kan nie wag om volgende keer langer te bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leipzig Country House se terugvoer

Dina,
Baie dankie vir jou lieflike boodskap. Jou terugvoering word werklik waardeer. Kom kuier gerus weer by ons, daar is nog so baie om te sien! Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Mooi dag verder, Leipzig Span

Leipzig Country House
Nadine B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige verblyf.

Ons het Leipzig baie geniet. Die mense was baie hulpvaardig, selfs toe ons eers laat ingeklok het na `n lang wynproe dag in Franschhoek. Die kos was geurig, die honde vriendelik en die natuurskoon onbeskryflik. Definitief 'n plek wat ons kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Saam met vriende

Baie gerieflike en skoon kamers, baie persoonlike en private plek so mooi tussen die landerye en teen die pragtige berge.

Die gevoel van die plaas, maar met gerief en puik etes. Vriendelike staf. Sal dit voorstel vir iemand wat uit die gejaag van die stad wil wegbreek. Puik, sal verseker weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton S
Enkelreisiger

It was a stunning experience - will definitely be back.

Located alongside the mountains - the winefarm had stunning views. The rooms were beautifully decorated and furnished and had everythng for a comfortable stay, while the diningroom was stunning. Food was excellent - as were their range of wines.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n pragtige plek!

Die kos was uitsonderlik! Die ligging ideaal vir wynproe, olywe eet en olyfolie proe, selfs bier proe! 'n Heerlike rusnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipzig Country House, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZTUzN2EwLTJmNGEtNGJkYy05MjM2LTg5OTliYjQ0MDgzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Leipzig Country House Nuy Valley 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.642004291013 19.635229159726