Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leipzig Country House

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipzig Country House, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leipzig Country House is in die Nuy-vallei aan die beginpunt van Roete 62 geleë. Dié unieke versteekte juweel bied verblyf in die stilte van die natuur.

Die kamers word deur wingerde, berge en beeldskone tuine omring. Leipzig bied 17 luukse dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer, 'n lessenaar, lugversorging, verhitting, stoele en WiFi. Daar is ook 'n selfsorgeenheid met 3 dubbelkamers, 3 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste.

Suid-Afrikaanse resepte wat van geslag tot geslag oorgedra is, is die inspirasie vir die heerlike maaltye en dit word met net die varsste produkte uit die vallei en omgewing voorberei. Gaste kan boetiekwyne proe of 'n handgemaakte fynproewerservaring geniet.

Ander aktiwiteite sluit bergfietstry, wynproe, trekker-ritte in die wingerde, swem in die swembad, stap in die veld of 'n besoek aan die geheime skilpadtuin in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Leipzig Country House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Leipzig Country House, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leipzig Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipzig Country House, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZTUzN2EwLTJmNGEtNGJkYy05MjM2LTg5OTliYjQ0MDgzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Leipzig Country House Nuy Valley 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.642004291013 19.635229159726