Leisure Bay 123

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 5 Des 2019.

Beskrywing

Leisure Bay 123 is 'n selfsorgwoonstel in Milnerton. Die eenheid is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dis binne 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en is naby verskeie besienswaardighede.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié slaapkamer het 'n tuinuitsig en toegang na 'n patio. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n uitsig op Tafelberg en is ideaal vir 'n skemerkelkie.

Slaapplek

'n Bespreking by Leisure Bay 123 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leisure Bay 123 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 539 R1 385 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 5 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za