Leisure Bay 225 By CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 25 Apr 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Leisure Bay 225 By CTHA is ’n selfsorg-woonstel in ’n hotel-sekuriteitskompleks in Milnerton, Kaapstad. Die kompleks bied ’n asemrowende uitsig op Tafelberg vanaf die gemeenskaplike swembad-area.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en het 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en 1 badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware en kookgerei.

Die sitarea langsaan het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na ’n balkon met ’n asemrowende uitsig oor die see en omliggende area. Gratis WiFi is beskikbaar, asook veilige, aangewese parkeerplek.

Leisure Bay 225 By CTHA is sowat 6 km vanaf Century City en Canal Walk Winkelsentrum, 8 km van die middestad af en 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Leisure Bay 225 By CTHA sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leisure Bay 225 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 R816 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 25 Apr 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za