Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Bay 306

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 203

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Leisure Bay 306
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Ricus G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ricus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Apartment was comfortable but not the best place for the money you pay.

The apartment was good, clean and perfect for 4 people. My only comment is that the windows were very dirty, and unless you open the sliding door, you cannot see much. I would recommend that they have them cleaned more regularly. The swimming pools were not accessible, which was disappointing, and there was no prior warning. The beach was very polluted with plastic and rubbish. This was not the case as you go towards Blouberg strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay 306 se terugvoer

Hi Ricus, I hope that you are well and thank you for taking the time to write us a review. We take every review seriously so that we can improve. Apologies for the windows not being clean. I have taken this up with management and we will definitely ensure regular cleaning. With regards to the pool in the complex, we were not given any notice that it was closed. This we have taken up with the Body Corporate, as they should always let the owners know about such issues. The pollution on the beach is something we can take up with the local municipality. Despite these issues, I hope that you otherwise enjoyed your stay and we can welcome you back again soon. Kind regards, Jessica, CTHA Team

Leisure Bay 306
Hannes S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Besigheidsreis

Baie funksioneel.

Voldoen aan behoefte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay 306 se terugvoer

Hi there thank you for the beautiful review, please let us know if we can make your stay even better next time when visiting.

Leisure Bay 306
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiebke F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiebke F
Gesin met tieners

Excellent, but some maintenance needs to be done.

Non-RSA vistors should be made aware of load shedding, and lights or candles should be available for back up. The whole unit needs some maintenance on the light system, the sliding door jumped out of the rail and the heater and air-con in the sitting room was not functional. But apart from that, a well to recommended unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay 306 se terugvoer

Good day Wiebke, thank you for your feedback. The apartment has a UPS that kicks in to run the lights and internet when there is load shedding. The apartment has also just been repainted and some other maintenance is done, so we hope to see you again soon. Regards, CTHA Team.

Leisure Bay 306
Wessel D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel D
Saam met vriende

Naweekwegbreek saam met buitelandse vriende.

Alhoewel die ligging en uitsig onverbeterlik is, het ons ongeveer 2 jaar gelede ook daar gebly, niks van die foute is afdop verf is al herstel waaroor ons toe ook gekla het nie. Die plek is vervalle en swak instandgehou, die lugreeling werk nie, wag nou nog vir die agent om vir my daaroor terugvoering te gee. Nadat ek per Whatsapp gevra het. Die eiendom kort dringend aandag. Mens kan nie beter vra vir 'n uitsig nie, mens kan net hoop dat die eienaars bietjie wil terugploeg in hulle belegging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Saam met vriende

We had a wonderful stay. Will most definitely recommend to friends and you will see me again in the near future.

The views are spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay 306 se terugvoer

So glad you enjoyed your stay Bianca and we look forward to having you back soon.

Leisure Bay 306
Jacobus L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L
Saam met vriende

Lekker plek vir naweek weg breek, sal beslis weer bespreek.

Goed geleë, lekker plek vir naweek kuier en golf groepies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wessel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Langnaweek wegbreek na Kaapstad.

Die eiendom, alhoewel uitsekend geleë, is baie vervalle. Binne in die eenheid dop verf plek-plek af en is daar waterskade as gevolg van waterpenetrasie vanaf die badkamer. Die elektriese breker het bly "trip". Die "downligters" in die kombuis val uit die kaste uit en hang aan die elektriese koord en die slaapkamer het feitlik almal geblaas. Van die driepuntproppe se sluitstukke is weg en is die lewendige draad tasbaar. Dis uiters gevaarlik omdat dit op die grond is waar kinders daaraan kan raak. Maar uiters gevaarlik ongeag. Die hosts kon ons eers 18:00 ontvang en alhoewel hulle skrywes sê hulle vra 'n boetefooi as die bespreker laat is het hulle self ook eers 18:15 arriveer, alhoewel Joan om verskoning gevra het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmanuel F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmanuel F
Gesin met klein kinders

Great beach view.

The location made all the difference. The apartment suits the environment, giving it a home feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christien M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien M
Saam met vriende

Dit was 'n mooi, gerieflike blyplek met 'n pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.

Die woonstel was netjies en skoon. Dit is geleë in 'n stil omgewing, wat dit aangenaam gemaak het, veral vir 'n goeie nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Biffy K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biffy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was "stunning"!

Geen klagtes, behalwe dat daar addisionele toiletpapier en sout en peper benodig word. Dit sal ook nuttig wees om ons vooraf te verduidelik hoe die alarm werk. Dit was 'n "shlep" om die sleutels in Kaapstad te haal en weer terug te gee, andersins 100%!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 451
R1 451 R1 016
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 451
R1 451 R1 016
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 451
R1 451 R1 016
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan, Milnerton, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuoVlEp9AvhPJveAHvaa720smvXjKwvzJCBCIdoVSKhRam1xGFz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 451 nouVanaf R1 016 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Lagoon Gate Drive Milnerton 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8942229 18.481863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem