Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Bay Self-catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Rina J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantastiese plekkie om vakansie in te hou. Baie vriendelike mense en 'n baie netjiese en lekker plekkie om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie behulpsaam en waarde vir geld. Bo verwagting waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanita
Leisure Bay Self-catering
Dankie. Bly alles was in orde. Groete

Danie F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig en skoon. Baie lekker gebly, goed gerus in die mooi omgewing. Baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is goed toegerus en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Verblyf wat kan verbeter. Tanita het ons op hoogte gehou met boodskappe en het ons tegemoetgekom toe ons ekstra kuiermense gekry het vir 4 dae en daar was 'n additionele koste daaraan verbonde. Die water en waterpomp was 'n probleem. Ons moes ook reëlings tref vir 'n bediende om in te kom teen 'n ekstra koste. Wi-Fi het nie voldoende gewerk nie. Die skyfdeur tussen die stort en hoofslaapkamer het vasgehaak. Die yskas was oud en vol merke en dit moet aandag kry. Die droograk vir klere was stukkend en ons kon nie alles ophang nie. Oor die algemeen was die verblyf goed, maar dit kan verbeter en ek dink die prys was bietjie hoog vir dit wat aangebied is. Dit was moeilik vir kinders om buite te speel, want daar is nie spasie nie. Die braai ontspanningsarea kan beslis opgeknap word.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zane A
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2024

We could rest well in the quiet environment. The stay was quiet and peaceful in the serene forest area. The place could improve; the parking area roof is very low.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Ontspannend. Baie aangename gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philiswa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Great. Great place for a quiet holiday and a few visits to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Vriendelik, gemaklik en veilig. Ons het heerlik en gemaklik gekuier. Ons sal verseker weer 'n draaitjie by hulle maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanita
Leisure Bay Self-catering
Dankie vir die resensie, waardeer baie. Dit was heerlik om julle hier te he. Groete

Annemarie P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

The house was very comfortable. Very helpful owners. Always willing to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Gesellige huis. Lekker stil omgewing. Vriendelike en aangename mense! Ons sal weer van die verblyf gebruik wil maak. Hopelik word die beskikbaarheid van munisipale water uitgesorteer. Ideaal indien 'n stil en rustige verblyf gesoek word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanita
Leisure Bay Self-catering
Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te he en dankie vir al die geduld met die water. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackpool-laan 954, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhODVhMjljLTJmMTMtNDVjMS05ODgxLTVhY2Q0NDEyNTkyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 954 Blackpool Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.023502777778 30.234682777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang