Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Bay Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Leisure Bay Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Danie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Rustig en skoon.

Baie lekker gebly, goed gerus in die mooi omgewing. Baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is goed toegerus en mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene L
Gesin met tieners

Baie lekker plek.

Baie vriendelike mense wat altyd bereid is om te help. Sal dit aanbeveel. Skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene S
Gesin met tieners

Gesin van 6.

Ons het regtig baie lekker gebly en daar was meer as genoeg plek vir ons almal. Die eenheid is baie mooi toegerus en daar was alles wat ons nodig gehad het. Hulle was ook baie goed ingerig vir die krag- en wateronderbrekings. Definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Gesin met tieners

Gesellige huis. Lekker stil omgewing.

Vriendelike en aangename mense! Ons sal weer van die verblyf gebruik wil maak. Hopelik word die beskikbaarheid van munisipale water uitgesorteer. Ideaal indien 'n stil en rustige verblyf gesoek word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te he en dankie vir al die geduld met die water. Groete

Leisure Bay Self-catering
Mark F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant.

Great people, very accommodating. Clean, neat place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Thank you for the review Mark. It was great hosting you, hope to see you guys soon.

Leisure Bay Self-catering
Mariska D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Gesin met tieners

Vriendelik, gemaklik en veilig.

Ons het heerlik en gemaklik gekuier. Ons sal verseker weer 'n draaitjie by hulle maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Dankie vir die resensie, waardeer baie. Dit was heerlik om julle hier te he. Groete

Leisure Bay Self-catering
Colleen H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen H
Gesin met tieners

It was a wonderful time away with the family.

They were geared for everything in terms of loadshedding and had extra water available for showering in case of water shortages. Close enough to walk to the beach.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house was very comfortable.

Very helpful owners. Always willing to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great experience.

Very closely to the beach.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana E

Enjoyable.

Lovely gardens. Very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Perfect, daar is nie lekkerder.

Diens is van bostaande gehalte perfek het dit so geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P
Besigheidsreis

Fantasties.

Werklik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle hier te he. Groete

Leisure Bay Self-catering
Jessica W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica W

Beautifully-structured cabin with all the amenities in Edenic setting.

We had a short two-night stay in the cabin with my folks, but would have been happy and comfortable staying on for longer! The place had everything we needed with a nice size kitchen and good cooking utensils. The lounge was a very comfy spot to hang-out and actually great for taking family portraits because it is so funky in it's decor. The bedrooms were really comfortable with mosquito netting which is great for the special-ops South Coast mozzies! The garden is stunning and guests are surrounded by flowers, foliage and birds. Our host was really lovely and gave me excellent advice about venues and accessibility for my wheelchair. I then left my Kindle behind and she couriered it back to Joburg free of charge.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Thank you so much for the lovely write-up. It was an absolute pleasure having you here.

Leisure Bay Self-catering
Christine V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met vriende

Lekker rustig.

Die plek self is baie netjies en het alles wat ‘n mens nodig het. Dis nie te ver van die strand af nie en die strand is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop om weer te sien.

Leisure Bay Self-catering
Ethney G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ethney G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasurable.

Hostess went to great trouble to make it a memorable holiday. We really appreciated the dog-friendly garden and well-equipped house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Thank you for the nice message. Marcia really enjoyed hosting you and hope you will return soon.

Leisure Bay Self-catering
Mark H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mark H
Gesin met tieners

Disappointed.

Condition of accommodation not as per photos. No privacy, linen and towels sub standard. Extremely disappointed, to a state where we left a day before, cancelling our bookings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Hi Mark,
A pity you have not mentioned this when you were there, as we would surely have made a plan to address some of your concerns. The property is advertised as a portion of a wooden house and Marcia did come and advise you when there has been water or Eskom outages, so apologies if that was an intrusion. I really was not aware that you were dissatisfied as it was mentioned that you are leaving a day early due to the bad weather. I make a point to update the photos regularly but I will again review to ensure it is an accurate description. I do apologize for any inconvenience and will endeavour to address the concerns.
Regards, Tanita.

Leisure Bay Self-catering
Deon V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n welkome skuilplek teen die aanhoudende reën. Ons was daar toe die vloede en tornado's Natal getref het.

Lekker blyplek, baie rustig en gasvroue het ons baie vriendelik ontvang en wys gemaak waar en wat om te besoek. Ons het in die reën besluit om pannekoek te bak en het toe moes olie leen. Geen probleem en die sop wat ons op ons vertrek aand in die reën ontvang het, het dit goed afgerond. Ons was ook die eerstes wat die nuwe stoofplate kon gebruik. Sal aanbeveel, net jammer dit is bietjie ver strand toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hlengiwe S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlengiwe S
Saam met vriende

Excellent location, tranquillity.

The house is big with good ablution services. On our arrival, we didn't know that the gate opens manually, I had to phone Marcia but her phone was off but she called back eventually. There is a coffee shop and craft shop in Mattison Square, please try eat if you like crafting. We didn't want to come back on Sunday, we enjoyed the environment, going to Wild Coast Sun was another experiment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Thank you for your feedback and I am glad you enjoyed your stay. I will ensure the wording on my sms is updated to indicate more clearly that the gate is manual and that there is an intercom at the gate. It was great having you there.
Kind regards,
Tanita

Leisure Bay Self-catering
Sarah D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D

Heerlik, stil, ontspannend.

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Alles bymekaar. Baie gerieflik ingerig. Sal weer kom as ons kan, en dis bietjie warmer. Die onverwagte kouefront het ons ietwat onkant gevang. Nietemin, heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma G
Gesin met tieners

Rustig en heerlike atmosfeer.

Baie aangenaam, was lekker rustig en goed toegerus. Ons het dit baie geniet en sal die plekkie aanbeveel vir andere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Dankie Elma, ek is bly julle het dit geniet, hoop om gou weer te sien. Vriendelike groete.

Leisure Bay Self-catering
Liza G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Liza G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onprivaat met opsigter.

Die gasvrou/opsigter was deurmekaar met besprekings en jaag almal op hok. Sy kom eenheid binne in ons afwesigheid dis onaanvaarbaar. Voortdurend in mens se gesig en maak mens ongemaklik. Ou boks TV sonder afstandbeheer het feitlik geen beeld. Sien ons nie weer nie. Aaklig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Hallo Liza,
Baie dankie vir jou terugvoer en dis jammer dat julle so ongemaklik gevoel het. Ook jammer julle het nie vroeër genoem van die TV wat slegte beeld gehad het nie, anders kon dit uitsorteer gewees het. Jammer ook dat dinge deurmekaar was met aankoms, maar ons het julle eers later verwag aangesien inboek tyd eers in die middag is.
Vriendelike groete,
Tanita

Leisure Bay Self-catering
Vernon L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon L
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Goeie waarde vir geld en die plek was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stopover.

Marcie was very friendly and we totally enjoyed our stay at her cottage, and nice and pet friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Thank you Terry I will convey this lovely message to Marcia.

Leisure Bay Self-catering
Ansya P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansya P

Good stay.

Overall good stay. The owner was friendly. Neat, quiet and will recommend this place to others to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Thank you Ansya. We hope to host you again in the future.

Leisure Bay Self-catering
Hendrik K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Gesin met tieners

Baie mooi, sal beslis weer wil gaan.

Gerieflik geleë, baie mooi en naby alles. Ek sal beslis weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie lekker.

Tannie Jam is 'n wenner en baie hulpvaardig, plekkie was skoon en net, baie gerieflik. Sal voorstel dat die straatnommer meer prominent geplaas word, was nogal 'n soektog daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons het sopas ons nuwe hek ingesit en sal beslis seker maak die nommer is duidelik. Groete

Leisure Bay Self-catering
Elaine E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and homely!

Lovely, clean accommodation. Friendly owner. Very satisfied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond S
Gesin met klein kinders

Wonderlik gewees om daar te bly.

Ek en my vrou is verwelkom en sommer van die intrapslag welkom gevoel. Die geriewe was wonderlik gewees en ons het lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle daar te hê. Hoop om binnekort weer te sien.

Leisure Bay Self-catering
Andiswa P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andiswa P
Gesin met klein kinders

Best place for holidays.

The place is great, neat, quiet, more than I had expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga F
Gesin met klein kinders

Brilliant place and location.

Everything was great. It was one of the best staying for our family. Friendly, clean, safe, close to everything we needed. We will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selwyn P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker en stil, daar is so baie om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nangamso S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nangamso S
Saam met vriende

I miss that place already!

Feels like home, very clean, peaceful and quiet, everything is available. Spot on!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay Self-catering se terugvoer

Thank you so much. Hope to see you again.

Leisure Bay Self-catering
Andrew D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D
Gesin met tieners

Dit was gemaklik, skoon en ruim.

Ons het vriendelike diens gehad en die afstand see toe maak vir 'n gesonde stap of draf. Die braaigeriewe was prakties en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackpool-laan 954, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhODVhMjljLTJmMTMtNDVjMS05ODgxLTVhY2Q0NDEyNTkyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 954 Blackpool Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.023502777778 30.234682777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem